Duane Vermeulen
|
|
|
|
Volle naam
|
Daniel Johannes Vermeulen
|
Geboortedatum
|
3 Julie 1986 (1986-07-03) (38 jaar oud)
|
Geboorteplek
|
Nelspruit, Suid-Afrika
|
Lengte
|
1,93 m
|
Massa
|
117 kg
|
Skool
|
Hoërskool Nelspruit
|
Beroep
|
Professionele rugbyspeler
|
Rugbyloopbaan
|
Loopbaan as speler
|
Posisie(s)
|
Losvoorspeler
|
Springbokno.
|
840
|
Professionele / senior klubs
|
Jare
|
Klub / span
|
Weds
|
(pte)
|
2015–2018 2019
|
Toulon Kubota Spears
|
68 13
|
(10) (15)
|
korrek soos op 3 Maart 2021.
|
Provinsiale- / Staatspanne
|
Jare
|
Klub / span
|
Weds
|
(pte)
|
2005–2007 2007–2008 2009–2015
|
Pumas Vrystaat Cheetahs Westelike Provinsie
|
26 28 38
|
(20) (10) (35)
|
korrek soos op 3 Maart 2021.
|
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
|
Jare
|
Klub / span
|
Weds
|
(pte)
|
2007–2008 2009–2015 2019–
|
Cheetahs Stormers Bulls
|
20 89 19
|
(15) (25) (10)
|
|
|
korrek soos op 3 Maart 2021.
|
Nasionale span(ne)
|
Jare
|
Land
|
Weds
|
(pte)
|
2012-
|
Suid-Afrika
|
76
|
(25)
|
korrek soos op 1 November 2023.
|
Daniel Johannes „Duane“ Vermeulen (gebore op 3 Julie 1986 in Nelspruit) is 'n rugbyspeler wat vir die Bulls in Superrugby speel. Sy gewone posisie is op agsteman, maar hy kan ook enige kant as flank in die skrum sak. Hy was ook deel van Suid-Afrika se wenspan tydens die rugbywêreldbekertoernooie in 2019 en 2023.
Hy maak sy toetsdebuut vir die Springbokke op 8 September 2012 teen Australië in Perth, op die ouderdom van 26. In die 2019-Rugbykampioenskapreeks is hy die Springbokkaptein terwyl Siya Kolisi beseer is.
Eksterne skakels
Springbokspanne gehaal |
---|
Springbokke vir 2019-Rugbykampioenskapreeks |
---|
Voorspelers | |
---|
Agterspelers | |
---|
Afrigter | |
---|
|