Trevor Nyakane
|
|
|
|
Volle naam
|
Trevor Ntando Nyakane
|
Geboortedatum
|
4 Mei 1989 (1989-05-04) (35 jaar oud)
|
Geboorteplek
|
Bosbokrand, Suid-Afrika
|
Lengte
|
1,78 m
|
Massa
|
121 kg
|
Skool
|
Hoërskool Ben Vorster, Tzaneen
|
Universiteit
|
Sentrale Universiteit vir Tegnologie
|
Beroep
|
Professionele rugbyspeler
|
Rugbyloopbaan
|
Loopbaan as speler
|
Posisie(s)
|
Stut
|
Springbokno.
|
850
|
Amateurspanne
|
Jare
|
Klub / span
|
Weds
|
(pte)
|
2011–2012
|
Ixias (SUT)
|
|
|
Provinsiale- / Staatspanne
|
Jare
|
Klub / span
|
Weds
|
(pte)
|
2010–2014 2018–
|
VS Cheetahs Blou Bulle
|
38 10
|
(10) (0)
|
korrek soos op 15 Julie 2022.
|
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
|
Jare
|
Klub / span
|
Weds
|
(pte)
|
2012–2014 2015–
|
Cheetahs Bulls
|
42 82
|
(15) (0)
|
|
|
korrek soos op 15 Julie 2022.
|
Nasionale span(ne)
|
Jare
|
Land
|
Weds
|
(pte)
|
2013-
|
Suid-Afrika
|
57
|
(5)
|
korrek soos op 1 November 2023.
|
Trevor Nyakane (* 4 Mei 1989, Bosbokrand) is ’n rugbyspeler wat as stut vir die Bulls in die opvolger van die Superrugbykompetisie speel.
Nyakane het in 2006 en 2007 vir Limpopo se Cravenweekspan gespeel en is in 2007 gekies vir die SA Skole Akademiespan. Hy het die Vrystaat Cheetahs in 2008 (o/19) en 2009–2010 (o/21) op jeugvlak verteenwoordig en van 2010 tot 2014 in die Vodacombekerreeks. Hy het in 2011 as leenspeler vir die Griffons in die Curriebeker se Eerste Afdeling gespeel en het sy buiging in 2012 in Superrugby vir die Cheetahs gemaak.
Nyakane het op 8 Junie 2013 in Durban sy debuut vir die Springbokke gemaak in 'n toets teen Italië. Hy was ook deel van Suid-Afrika se span tydens die rugbywêreldbekertoernooie in 2015, 2019 en 2023.
Eksterne skakels
Springbokspanne gehaal |
---|
Springbokke vir 2019-Rugbykampioenskapreeks |
---|
Voorspelers | |
---|
Agterspelers | |
---|
Afrigter | |
---|
|