Jannie du Plessis (* 16 November 1982, Bethlehem, Vrystaat) is ’n oud-Springbokrugbyspeler wat tot 2015 vir die Natalse Haaie in die Curriebeker en die Sharks in die Superrugbykompetisie op stut gespeel het.
Hy speel sy eerste toets vir die Springbokke teen Australië op 7 Julie 2007 in Sydney.
Hy het medies studeer aan die Universiteit van die Vrystaat en ’n dokter geword. Dit maak hom een van min rugbyspelers in die beroepsrugby-era wat ’n loopbaan buite die sport gehad het terwyl hy steeds ’n speler was.
Eksterne skakels
Springbokspanne gehaal |
---|
|
---|
Voorspelers | |
---|
Agterspelers | |
---|
Afrigter | |
---|
|