Ryan Kankowski
|
|
|
|
Ryan Kankowski tydens 'n oefening
|
Bynaam
|
The Hoff / Definite / Rockstar
|
Geboortedatum
|
14 Oktober 1985 (1985-10-14) (39 jaar oud)
|
Geboorteplek
|
Port Elizabeth, Suid-Afrika
|
Lengte
|
1,93 m
|
Massa
|
106 kg
|
Skool
|
St. Andrew's-kollege
|
Beroep
|
Professionele rugbyspeler
|
Rugbyloopbaan
|
Loopbaan as speler
|
Posisie(s)
|
Agsteman, flank
|
Springbokno.
|
791
|
Professionele / senior klubs
|
Jare
|
Klub / span
|
Weds
|
(pte)
|
2013–2017 2017–2018
|
Toyota Industries Shuttles NTT DoCoMo Red Hurricanes
|
51 9
|
(80) (5)
|
korrek soos op 24 September 2023.
|
Provinsiale- / Staatspanne
|
Jare
|
Klub / span
|
Weds
|
(pte)
|
2006–2015
|
Natal Haaie
|
62
|
(80)
|
korrek soos op 24 September 2023.
|
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
|
Jare
|
Klub / span
|
Weds
|
(pte)
|
2006-2015
|
Sharks
|
104
|
(95)
|
|
|
korrek soos op 24 September 2023.
|
Nasionale span(ne)
|
Jare
|
Land
|
Weds
|
(pte)
|
2006 2007-2012
|
Blitsbokke (SA sewesrugby) Suid-Afrika
|
22
|
(5)
|
korrek soos op 24 September 2023.
|
Ryan Kankowski (gebore op 14 Oktober 1985 in Port Elizabeth) is 'n Suid-Afrikaanse beroepsrugbyspeler. Hy het op flank vir die Sharks (in die Superrugbykompetisie) en die Natal Haaie in die Curriebekerreeks gespeel. Hy het 20 rugbytoetse vir die Springbokke gespeel.
Van 2013 tot 2018 het Kankowski oorsee in Japan vir Toyota Industries Shuttles en die NTT DoCoMo Red Hurricanes Osaka gespeel.
Eksterne skakels
Springbokspanne gehaal |
---|
Springbok in 2007
Springbokke (2009)
Springbokreserwe in 2011 |