Jaque Fourie (gebore in Carletonville, 4 Maart 1983) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Springbokke, Stormers, die Leeus (Super 14) en die Goue Leeus (Curriebeker) gespeel het. Fourie was deel van Suid-Afrika se Rugbywêreldbeker 2003-span. Hy was deel van die span wat die Rugbywêreldbeker in 2007 gewen het. Vervolgens het hy ook tydens die Rugbywêreldbeker 2011 uitgedraf. Hy speel tans vir die Kobe Steel Kobelco Steelers in die Japannese top-liga kompetisie. Op 27 November 2014 kondig hy sy uitrede uit internasionale rugby aan.
Eksterne Skakels
Springbokspanne gehaal |
---|
|
---|
Voorspelers | |
---|
Agterspelers | |
---|
Afrigter | |
---|
|