Kwagga Smith
Kwagga Smith in 2022
Volle naam
Albertus Stephanus Smith
Geboortedatum
11 Junie 1993 (1993-06-11 ) (31 jaar oud)
Geboorteplek
Lydenburg , Suid-Afrika
Lengte
1,82 m
Massa
93 kg
Skool
Hoër Tegniese Skool Middelburg
Eggenote
Ilke Smith
Beroep
Professionele Rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s)
Linkerflank
Springbokno.
895
Jeugspanne
Jare
Span
2010–11 2012–2014
Pumas Goue Leeus
Professionele / senior klubs
Jare
Klub / span
Weds
(pte)
2018-
Shizuoka Blue Revs
34
(100)
korrek soos op 27 Julie 2022.
Provinsiale- / Staatspanne
Jare
Klub / span
Weds
(pte)
2014-2017
Goue Leeus
35
(110)
korrek soos op 27 Julie 2022.
Superrugby /Verenigde Rugbykampioenskap
Jare
Klub / span
Weds
(pte)
2015–2019
Lions
50
(105)
korrek soos op 27 Julie 2022.
Nasionale span(ne)
Jare
Land
Weds
(pte)
2013 2013–2017 2016 2018–
Junior Bokke Blitsbokke Barbarians Suid-Afrika
3 158 2 37
(10) (310) (10) (20)
korrek soos op 1 November 2023.
Albertus Stephanus "Kwagga" Smith (gebore 11 Junie 1993 in Lydenburg ) is ’n rugbyspeler wat op flank vir die Lions in Superrugby gespeel het, asook sedert 2016 vir Shizuoka Blue Revs (voorheen Yamaha Júbilo) in Japan.[ 1]
Smith het sedert 2013 byna 160 wedstryde vir die Blitsbokke (7's-rugby) in internasionale toernooie gespeel. Hy maak sy toetsdebuut vir die Springbokke (15-man) op 2 Junie 2018 teen Wallis in Washington, D.C. op die ouderdom van 25 jaar. Hy was ook deel van Suid-Afrika se wenspan tydens die rugbywêreldbekertoernooie in 2019 en 2023 .
Verwysings
Eksterne skakels
Springbokspanne gehaal
Springbokke vir 2019-Rugbykampioenskapreeks
Voorspelers Agterspelers Afrigter