Junior Bokke

Suid-Afrika o/20
Unie Suid-Afrikaanse Rugbyunie (SARU)
Bynaam(e) Baba Bokke
Embleem Springbok en protea
Afrigter(s) Vlag van Suid-Afrika George Cronje
Kaptein(s) Vlag van Suid-Afrika Bafana Nhlkeo
Spankleure


Alt. kleure

Statistiek
Eerste internasionale wedstryd
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika o/20 108 – 18 VSA o/20 Vlag van Verenigde State van Amerika
(6 Junie 2008)
Grootste oorwinning
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika o/20 108 – 18 VSA o/20 Vlag van Verenigde State van Amerika
(6 Junie 2008)
Grootste nederlaag
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika o/20 7 – 36 Nieu-Seeland o/20 Vlag van Nieu-Seeland
(17 Junie 2010)
Wêreldbeker
Verskynings 13 (Eerste in 2008)
Beste uitslag Wenner (2012)
Amptelike webwerf
www.sarugby.co.za/teams?task=getTeam&teamid=junior
Unie webwerf
www.sarugby.net

Die Junior Bokke (of Baba Bokke) is Suid-Afrika se nasionale onder-20 rugbyspan. Hulle neem sedert 2008 aan Wêreldrugby se o/20-kampioenskap deel. Die onder-20 toernooi vervang die vorige onder-19 en onder-21 wêreldkampioenskappe. Die Junior Bokke is in 2012 as die wêreldkampioene aangewys nadat hulle die "Baby Blacks" met 22–16 op Nuweland verslaan het.[1]

Resultate

Wêreldrugby o/20-kampioenskap 2008
Wedstryd Telling Opponente
Poel 108–18 Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Poel 72–3 Vlag van Skotland Skotland
Poel 16–11 Vlag van Samoa Samoa
Halfeindronde 18–26 Vlag van Engeland Engeland
3de plek 43–18 Vlag van Wallis Wallis
Wêreldrugby o/20-kampioenskap 2009
Wedstryd Telling Opponente
Poel 36–10 Vlag van Fidji Fidji
Poel 65–3 Vlag van Italië Italië
Poel 43–27 Vlag van Frankryk Frankryk
Halfeindronde 21–40 Vlag van Engeland Engeland
3de plek 32–5 Vlag van Australië Australië
Wêreldrugby o/20-kampioenskap 2010
Wedstryd Telling Opponente
Poel 40–14 Vlag van Tonga Tonga
Poel 73–0 Vlag van Skotland Skotland
Poel 35–42 Vlag van Australië Australië
Halfeindronde 7–36 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
3de plek 27–22 Vlag van Engeland Engeland
Wêreldrugby o/20-kampioenskap 2011
Wedstryd Telling Opponente
Poel 33–0 Vlag van Skotland Skotland
Poel 42–26 Flag of Ireland Ierland
Poel 20–26 Vlag van Engeland Engeland
Uitspeel 57– 15 Flag of Ireland Ierland
5de plek 104– 17 Vlag van Fidji Fidji
Wêreldrugby o/20-kampioenskap 2012
Wedstryd Telling Opponente
Poel 19–23 Flag of Ireland Ierland
Poel 52–3 Vlag van Italië Italië
Poel 20–26 Vlag van Engeland Engeland
Halfeindronde 35–3 Vlag van Argentinië Argentinië
1ste plek 22–16 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
Wêreldrugby o/20-kampioenskap 2013
Wedstryd Telling Opponente
Poel 97–0 Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Poel 31–24 Vlag van Engeland Engeland
Poel 26–19 Vlag van Frankryk Frankryk
Halfeindronde 17–18 Vlag van Wallis Wallis
3de plek 41–34 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
Wêreldrugby o/20-kampioenskap 2014
Wedstryd Telling Opponente
Poel 61–5 Vlag van Skotland Skotland
Poel 33–24 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
Poel 21–8 Vlag van Samoa Samoa
Halfeindronde 32–25 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
1ste plek 20–21 Vlag van Engeland Engeland
Wêreldrugby o/20-kampioenskap 2015
Wedstryd Telling Opponente
Poel 33–5 Vlag van Italië Italië
Poel 40–8 Vlag van Samoa Samoa
Poel 46–13 Vlag van Australië Australië
Halfeindronde 20–28 Vlag van Engeland Engeland
3de plek 31–18 Vlag van Frankryk Frankryk
Wêreldrugby o/20-kampioenskap 2016
Wedstryd Telling Opponente
Poel 59–19 Vlag van Japan Japan
Poel 13–19 Vlag van Argentinië Argentinië
Poel 40–31 Vlag van Frankryk Frankryk
Halfeindrondte 17–39 Vlag van Engeland Engeland
3de plek 19–49 Vlag van Argentinië Argentinië
Wêreldrugby o/20-kampioenskap 2017
Wedstryd Telling Opponente
Poel 23–23 Vlag van Frankryk Frankryk
Poel 38–14 Vlag van Georgië Georgië
Poel 72–14 Vlag van Argentinië Argentinië
Halfeindrondte 22–24 Vlag van Engeland Engeland
3de plek 37–15 Vlag van Frankryk Frankryk
Wêreldrugby o/20-kampioenskap 2018
Wedstryd Telling Opponente
Poel 33–27 Vlag van Georgië Georgië
Poel 30–17 Flag of Ireland Ierland
Poel 29–46 Vlag van Frankryk Frankryk
Halfeindrondte 31–32 Vlag van Engeland Engeland
3de plek 40–30 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
Wêreldrugby o/20-kampioenskap 2019
Wedstryd Telling Opponente
Poel 43–19 Vlag van Skotland Skotland
Poel 48–20 Vlag van Georgië Georgië
Poel 25–17 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
Halfeindrondte 7–20 Vlag van Frankryk Frankryk
3de plek 41–16 Vlag van Argentinië Argentinië
Wêreldrugby o/20-kampioenskap 2023
Wedstryd Telling Opponente
Poel 33–23 Vlag van Georgië Georgië
Poel 26–34 Vlag van Italië Italië
Poel 24–16 Vlag van Argentinië Argentinië
Halfeindrondte 12–31 Flag of Ireland Ierland
3de plek 22–15 Vlag van Engeland Engeland

Sien ook

Verwysings

  1. (af) Wêreldkampioen![dooie skakel], Volksblad, 22 Junie 2012

Eksterne skakels