Nelspruit

Mbombela

Mbombela

Nelspruit
Stad
'n Uitsig oor Mbombela se middestad
'n Uitsig oor Mbombela se middestad
Byname: 
eNaspoti, Citrus City, Gateway to the Lowveld
Leuse(s): 
City of Excellence
Mbombela is in Mpumalanga
Mbombela
Mbombela
 Mbombela se ligging in Mpumalanga
Koördinate: 25°27′57″S 30°59′07″O / 25.46583°S 30.98528°O / -25.46583; 30.98528
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieMpumalanga
DistrikEhlanzeni
MunisipaliteitMbombela
Stigting1905
Oppervlak
 • Totaal72,63 km2 (28,04 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal58 672
 • Digtheid808/km2 (2 090/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense49,3%
 • Indiërs/Asiërs4,9%
 • Bruin mense4,1%
 • Swart mense41,1%
 • Ander0,6%
Taal (2011)
 • Afrikaans 40,7%
 • Engels 22,4%
 • Swazi 20,2%
 • Tsonga 4,7%
 • Ander 12,1%
Poskode (strate)
1200
Poskode (posbusse)
1200
Skakelkode013
Webwerfmbombela.gov.za

Mbombela (voormalig Nelspruit) is die hoofstad en die grootste stad van Mpumalanga, Suid-Afrika. Die stad is die sentrum van 'n landbougebied wat onder meer op subtropiese en sitrusvrugte steun. Nelspruit-sentraal het sowat 630 inwoners,[2] terwyl die voorstede en die Swart woonbuurte Kanyamazane, Msogwaba, Mpakeni en Matsulu 'n gesamentlike inwonertal van meer as 200 000 het. Nelspruit is aan die Krokodilrivier, sowat 110 km wes van Mosambiek, 330 km oos van Johannesburg en 82 km noord van eSwatini geleë.

'n Uitsig oor Nelspruit
'n Uitsig oor Mbombela
Die N4 loop deur Mbombela
Die Mbombela-stadion tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010

Mbombela is 'n pragtige stad, omring deur heuwels, en sy strate word deur flambojantbome gesoom. Benewens die hitte staan Nelspruit bekend vir sy dodekaeder, 'n twaalfkantige watertoring op 'n hoë koppie in die Steiltes-woonbuurt. Die "bal" van die toring was tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 soos 'n sokkerbal gedrapeer. Direk noord van die stad is die Laeveld- Botaniese Tuin weerskante van die Krokodilrivier geleë. 'n Groot versameling inheemse plante, insluitend broodbome en 'n kunsmatige reënwoud, kan hier besigtig word.

Die dorp is in 1905 gestig, en is genoem na drie broers Nel wat vroeë inwoners van die dorp was. Nelspruit het vir lank in die skadu van Barberton gestaan, maar is vandag 'n lewendige, vooruitstrewende stad, heelwat groter as Barberton.

Die Sudwalagrotte is ongeveer 35 km noordwes van Nelspruit in die Mankelekele-heuwels geleë.

Geskiedenis

Die dorp is in 1905 gestig deur die drie Nel broers wat die area rondom die dorp gebruik het as 'n plek om hul beeste te laat wei in die winter maande. Gedurende die Anglo-Boereoorlog het Mbombela vir 'n kort tydperk as die hoofstad van die Zuid-Afrikaansche Republiek gedien. Die leierskap van die ZAR het Paul Kruger ingesluit.

Die nedersetting was 'n belangrike stop vir die oos-spoorlyn, gebou deur die Nederlands-Suid-Afrikaanse Treinspoormaatskappy in die laat 19de eeu. Die treinspoor het vanaf die nuutontdekte Witwatersrandse goudvelde tot in Delgoabaai (tans Maputo, Mosambiek) gestrek. Die ontdekking van goud in plekke soos Pelgrimsrus, Lydenburg en Barberton het verdere ontwikkeling in die area gedryf.

Die omgewing rondom Mbombela bevat voorbeelde van San-kuns.

Nelspruit met sy Mbombela-stadion (40 929 sitplekke) was een van die gasheerstede van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010. Vervolgens is die stadion ook tydens die Afrikanasiesbeker 2013 ingespan.

Naamsverandering

Die Regering van Suid-Afrika het in 2009 die stad se naam na Mbombela (ook die naam van die plaaslike munisipaliteit) verander.[3][4] Die Kruger-Laeveld-sakekamer-en-toerismevereniging (KLST) het 'n saak by die hooggeregshof van Suid-Afrika aanhangig gemaak as 'n gevolg van die naamsverandering. Die KLST het geargumenteer dat geen inwoner van die dorp oor die naamsverandering geraadpleeg is nie. Die Noord-Gautengse Hooggeregshof het in Mei 2014 beslis dat die verandering wettig is en die naam het verander.[5] Die nuwe naam bly egter 'n kontroversiële saak nadat 23 000 inwoners (39% van die bevolking) 'n petisie onderteken het om die ou naam te behou.[3][6]

Onderwys en navorsingsinstansies

Opknapping van die Rob Ferreira Provinsiale Hospitaal

Die Universiteit van Mpumalanga is in Mbombela geleë. Die universiteit is in 2014 gestig met 'n groep van 140 studente wat verskeie B.-grade en diplomas bied.

Die Landbounavorsingsraad (LNR) het 'n navorsingstasie in Mbombela wat bekend staan as die Instituut vir Tropiese en Subtropiese Gewasse (ITSG). Sitrusnavorsing Internasionaal (CRI) het 'n groot fasiliteit in die stad. Navorsing word hier gedoen ten voordeel van die groot sitrusbedryf in die Laeveld. Die Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteitsinstituut (SANBI) bedryf 'n botaniese tuin in die stad wat as 'n navorsingstasie gebruik word, maar ook 'n gewilde bestemming vir dagbesoekers is.

Die dorp huisves drie bekende openbare hoërskole naamlik Hoërskool Nelspruit, Hoërskool Bergvlam en Lowveld High School. Mbombela het ook vier laerskole naamlik Laerskool Bergland, Laerskool Laeveld, Laerskool Nelspruit en Nelspruit Primary. Daar is ook 'n wye verskeidenheid privaatskole binne en buite die stad wat Curro, Penryn en Uplands insluit.

Die Tshwane-Universiteit vir Tegnologie (TUT) het 'n satellietkampus in Mbombela met 1 500 ingeskrewe studente. UNISA het ook kantore in Mbombela.

Bekende persone gebore

Sien ook

Verwysings

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Mbombela". Sensus 2011.
  2. (en) Subplek "Mbombela Central". Sensus 2011.
  3. 3,0 3,1 (af) Hof sê oor Nelspruit se naam, maroelamedia.co.za, 11 Mei 2014
  4. (en) Nelspruit becomes Mbombela, jacarandafm.com
  5. (en) http://mpumalanganews.co.za/174366/high-court-rules-favour-nelspruit-name-change/
  6. (en) Nelspruit gaan hof toe oor naamsverandering, maroelamedia.co.za, 11 Junie 2013

Eksterne skakels

Read other articles:

لميعة البدري معلومات شخصية الميلاد 1339 هـ/ 1920م المملكة العراقية / بغداد الوفاة 1422 هـ/ 2001م العراق / بغداد الإقامة  العراق الجنسية عراقية العرق عربية الديانة مسلمة الزوج عبد اللطيف البدري الحياة العملية المدرسة الأم كلية الطب  المهنة طبيبة اللغات العربية،  والإن�...

 

Pour les articles homonymes, voir Hibou grand-duc et Grand-duc (homonymie). Représentation luxembourgeoise héraldique de la couronne grand-ducale. Portrait de la grande-duchesse Marie Féodorovna par Heinrich von Angeli (1874). Saint-Pétersbourg, musée de l'Ermitage. Le titre de grand-duc est un titre de noblesse qui désigne : un monarque — un prince régnant — d'un rang de préséance inférieur à celui d'un empereur ou d'un roi, mais supérieur à celui d'un prince...

 

مك غراو   الإحداثيات 42°35′40″N 76°05′34″W / 42.5944°N 76.0928°W / 42.5944; -76.0928   [1] تاريخ التأسيس 1806  تقسيم إداري  البلد الولايات المتحدة[2]  التقسيم الأعلى مقاطعة كورتلاند  خصائص جغرافية  المساحة 2.55626 كيلومتر مربع2.556261 كيلومتر مربع (1 أبريل 2010)  ارتف�...

Association football club in Spain Not to be confused with RSC Internacional FC. Football clubInternacional de MadridFull nameInternacional de MadridFounded2002; 22 years ago (2002)GroundCampo MunicipalVillaviciosa de Odón,Community of Madrid, SpainCapacity2,000[1]PresidentStephen NewmanHead coachAlfredo Santaelena2022–23Primera División RFEF – Group 1 (resigned)WebsiteClub website Home colours Away colours Third colours Internacional de Madrid, simply known as...

 

Monte PisanoPanorama dei Monti Pisani presso San Giuliano TermeContinenteEuropa Stati Italia Catena principaleSubappennino toscano (negli Appennini) Cima più elevataMonte Serra (917 m s.l.m.) Monte Pisano Tipo di areaSito di interesse comunitario Codice WDPA555528819 Codice EUAPIT5120019 Stato Italia Regione Toscana ProvinciaLucca, Pisa ComuneButi, Calci, Capannori, Lucca, San Giuliano Terme, Vicopisano, Vecchiano Superficie a terra8233 ha Provvedimenti istitutiviDel...

 

2000 Paraguayan vice presidential election ← 1998 13 August 2000 2003 → Turnout60.72%   Candidate Julio César Franco Félix Argaña Party PLRA Colorado Popular vote 597,431 587,498 Percentage 49.64% 48.82% Vice President before election Vacant (due to assassination of Luis María Argaña) Vice President-elect Julio César Franco PLRA Politics of Paraguay Constitution Abortion law LGBT rights Executive President Santiago Peña Vice President Pedro Alliana Cabin...

Untuk kegunaan lain, lihat Semen (disambiguasi). Artikel ini tidak memiliki referensi atau sumber tepercaya sehingga isinya tidak bisa dipastikan. Tolong bantu perbaiki artikel ini dengan menambahkan referensi yang layak. Tulisan tanpa sumber dapat dipertanyakan dan dihapus sewaktu-waktu.Cari sumber: Semen, Paron, Ngawi – berita · surat kabar · buku · cendekiawan · JSTOR SemenDesaNegara IndonesiaProvinsiJawa TimurKabupatenNgawiKecamatanParonKode p...

 

Undang-Undang untuk Menyediakan Persenjataan Angkatan Laut Halaman kedua dari Undang-Undang tersebut Undang-Undang untuk Menyediakan Persenjataan sebuah Angkatan Laut, yang juga dikenal sebagai Undang-Undang Angkatan Laut 1794, atau disingkat Naval Act, disahkan oleh Kongres Amerika Serikat ke-3 pada 27 Maret 1794, dan ditandatangani untuk dijadikan hukum oleh Presiden George Washington.[1] Referensi ^ Launching the New U.S. Navy. National Archives (dalam bahasa Inggris). 2016-08-15. ...

 

Mist-based plant growing process This article has multiple issues. Please help improve it or discuss these issues on the talk page. (Learn how and when to remove these template messages) The neutrality of this article is disputed. Relevant discussion may be found on the talk page. Please do not remove this message until conditions to do so are met. (March 2018) (Learn how and when to remove this message) This article contains content that is written like an advertisement. Please help improve ...

此條目可参照英語維基百科相應條目来扩充。 (2021年5月6日)若您熟悉来源语言和主题,请协助参考外语维基百科扩充条目。请勿直接提交机械翻译,也不要翻译不可靠、低品质内容。依版权协议,译文需在编辑摘要注明来源,或于讨论页顶部标记{{Translated page}}标签。 约翰斯顿环礁Kalama Atoll 美國本土外小島嶼 Johnston Atoll 旗幟颂歌:《星條旗》The Star-Spangled Banner約翰斯頓環礁�...

 

SC BastiaisCalcio Lioni di Furiani, Turchini[1] Segni distintiviUniformi di gara Casa Trasferta Colori sociali Blu SimboliMoro Dati societariCittàBastia Nazione Francia ConfederazioneUEFA Federazione FFF CampionatoLigue 2 Fondazione1905 Presidente Claude Ferrandi Allenatore Lilian Laslandes StadioArmand Cesari(16 480 posti) Sito websc-bastia.corsica Palmarès Titoli nazionali2 Ligue 22 Championnat National Trofei nazionali1 Coppe di Francia1 Supercoppa di Francia Trofei int...

 

Berthe de Hollande Berthe de Hollande et son époux d'après une enluminure des Grandes Chroniques de France de Charles V, vers 1370-1379. BnF, département des manuscrits, ms. Français 2813, fo 182 ro.Titre Reine des Francs 1072 – 1092(20 ans) Données clés Prédécesseur Anne de Kiev Successeur Bertrade de Montfort Biographie Dynastie Gerulfing Naissance vers 1058 Décès 30 juillet 1093Montreuil (France) Père Florent Ier de Hollande Mère Gertrude de Saxe Con...

NASA mission to study main-belt asteroids via a robotic probe (2007–18) DawnIllustration of the Dawn spacecraftMission typeMulti-target orbiterOperatorNASA / JPLCOSPAR ID2007-043A SATCAT no.32249Websitehttp://dawn.jpl.nasa.gov/Mission duration11 years, 1 month and 4 days [1][2] Spacecraft propertiesManufacturerOrbital Sciences[3]JPLUCLALaunch mass1,217.7 kg (2,684.6 lb)[4]Dry mass747.1 kg (1,647.1 lb)[4]Dime...

 

County of England Not to be confused with West Midlands (region) or West Midlands conurbation. Metropolitan and ceremonial county in EnglandWest MidlandsMetropolitan and ceremonial countyBirmingham skyline, the Self Sacrifice (Lady Godiva) statue in Coventry, and Dudley CastleWest Midlands within EnglandSovereign stateUnited KingdomConstituent countryEnglandRegionWest MidlandsEstablished1 April 1974Established byLocal Government Act 1972Time zoneUTC+0 (GMT) • Summer (DST)UTC+1 (BS...

 

العلاقات البرازيلية الجنوب سودانية البرازيل جنوب السودان   البرازيل   جنوب السودان تعديل مصدري - تعديل   العلاقات البرازيلية الجنوب سودانية هي العلاقات الثنائية التي تجمع بين البرازيل وجنوب السودان.[1][2][3][4][5] مقارنة بين البلدين هذه مقارن�...

В Википедии есть статьи о других людях с такой фамилией, см. Ештокин.Афанасий Фёдорович Ештокин Первый секретарь Кемеровского обкома КПСС 17 января 1963 года — 19 августа 1974 года Предшественник Лубенников, Леонид Игнатьевич Преемник Горшков, Леонид Александрович Председ...

 

Dutch terrorist group RaRa redirects here. For other uses, see Rara (disambiguation). RaRa bombing of a Shell garage Revolutionary Anti-Racist Action (Dutch: Revolutionaire Anti-Racistische Actie), often abbreviated RaRa, was a Dutch terrorist left-wing group.[1][2][3][4][5] The name RaRa in Dutch means Guess ... (who we are) (from the Dutch word raden).[1][2][4][6] RaRa was active in the 1980s and 1990s[7] within...

 

Municipality in Schleswig-Holstein, GermanyDätgen Municipality Coat of armsLocation of Dätgen within Rendsburg-Eckernförde district Dätgen Show map of GermanyDätgen Show map of Schleswig-HolsteinCoordinates: 54°10′N 9°55′E / 54.167°N 9.917°E / 54.167; 9.917CountryGermanyStateSchleswig-HolsteinDistrictRendsburg-Eckernförde Municipal assoc.Nortorfer Land Government • MayorHenry EhlbeckArea • Total10.61 km2 (4.10 sq mi)...

Television channel France 3 BourgogneLogo used since 2018CountryFranceBroadcast areaBourgogne-Franche-ComtéBurgundyHeadquartersDijonProgrammingLanguage(s)French and BurgundianOwnershipOwnerFrance TélévisionsHistoryLaunched15 November 1965; 58 years ago (15 November 1965)Former namesFR3 Bourgogne Franche-Comté (1965–1992)France 3 Bourgogne Franche-Comté (1992–2010)LinksWebsiteFrance 3 Bourgogne France 3 Bourgogne is one of France 3's regional services broadcasting to peop...

 

Sydafrika i olympiska spelen IOK-landskodRSA KommittéSydafrikas olympiska kommittéOlympiska sommarspelen 1960 i RomDeltagare55 deltagare i 12 grenar Medaljsummering Guld0 Silver1 Brons2 Totalt3 Sydafrika i olympiska sommarspelen1904 • 1908 • 1912 • 1920 • 1924 • 1928 • 1932 • 1936 • 1948 • 1952 • 1956 • 1960 • 1964 • 1968 • 1972 • 1976 • 1980 • 1984 ...