Tshabalala is 'n nedersetting in die Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit in die ooste van Mpumalanga. Dit is enkele kilometer wes van die Krugerwildtuin se grens en naby aan Hazyview geleë.