Krugerspos is 'n gehug 25 km noordoos van Lydenburg en 25 km suidwes van Ohrigstad. Dit is vernoem na Pieter Ernst Kruger, eienaar van die plaas waarop dit uitgelê is.[1]