Al-Kafirun (Arabies: ٱلكَافِرُون, "Die Ongelowiges") is die 109de soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 6 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.
nog minder roep julle Hom aan vir wie ek aanroep.
Vir julle is daar júlle geloof en aanbidding, en vir my is daar mý geloof en aanbidding.[1]
Verwysings
↑Die Heilige Quran. In Afrikaans vertaal deur Imam M.A. Baker. Uitgegee deur IDM (Islamic Dawah Movement of Southern Africa) Publications. ISBN 978-0-620-60451-2
Skakels
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.