Al-Humaza (Arabies: ٱلهُمَزَة, "Die Lasteraar") is die 104de soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 9 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.
Opsomming
Die naam van die soera kom uit vers 1. Volgens dié hoofstuk word mense wat laster en rykdom vergaar veroordeel. Op hulle wag die verskrikking van die hel.
Skakels
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.