Williams Grand Prix Engineering (voorheen Williams F1) is 'n Britse Formule Een-motorrenspan wat by Grove, Wantage, Oxfordshire in Engeland gebaseer is. Hulle neem aan die Formule Eenwêreldkampioenskap deel en maak tans gebruik van Mercedes-AMG F1 M14 E Performance 1.6 V6 turbo-enjins in hulle renmotors.
Die span se renjaers vir 2016 was die Brasiliaan Felipe Massa en die Fin Valtteri Bottas. Vir 2017 was die renjaers Massa en Lance Stroll, en in 2020 en 2021 die jong Brit George Russell en die Kanadees Nicholas Latifi. In 2023 was die renjaers Alexander Albon en Logan Sargeant.
F1-renuitslae
Kleur
|
Uitslag
|
Goud
|
Wenner
|
Silwer
|
2e plek
|
Brons
|
3e plek
|
Groen
|
Voltooi, verdien punte
|
Blou
|
Voltooi, geen punte
|
Pers
|
Nie voltooi (DNF)
|
Nie geklassifiseer (NC)
|
Rooi
|
Nie gekwalifiseer (DNQ)
|
|
|
|
Kleur
|
Uitslag
|
Swart
|
Gediskwalifiseer (DSQ)
|
Wit
|
Nie begin (DNS)
|
Leeg
|
Nie deelgeneem
|
Onttrek (WD)
|
Uitgesluit (EX)
|
1, 2, 3
|
Naelrenplek, met punte
|
P
|
Voorste wegspringplek
|
V
|
Vinnigste rondte
|
|
1977 – 1990
1991 – 1999
2000 – 2009
2010 – 2020
2020 – hede
- † Die renjaer haal nie die einde nie, maar word wel geklassifiseer omdat hy meer as 90% van die renafstand voltooi het.
- ‡ Halwe punte is in België toegeken in 2021 omdat daar minder as 75% van die wedren afgelê is weens hewige reën.
- * Seisoen nog nie aan die gang nie.
Galery
-
Damon Hill in die 1990's, toe Williams groot welslae behaal het.
-
Valtteri Bottas in die Williams FW37
Verwysings
- ↑ Williams-Ford was vierde in die 1983-vervaardigerskampioenskap (met 36 punte).
- ↑ Williams-Honda was elfde in die 1983-vervaardigerskampioenskap (met 2 punte).
Eksterne skakels