Die 2022 Formule EenMiami Grand Prix het op 8 Mei 2022 op die Miami International Autodrome plaasgevind, en was die 1061ste byeenkoms van die Formule 1-wêreldkampioenskap sedert 1950 gewees. Dit was die eerste uitgawe van die Miami Grand Prix vir die Formule 1-wêreldkampioenskap en die vyfde rondte van die 2022-kampioenskap.
Bande beskikbaar gestel
Pirelli het die volgende bande aan alle spanne in Miami verskaf:
VMax Verstappen ontvang 'n ekstra punt vir die vinnigste rondte. *1Fernando Alonso ontvang 'n straf van vyf sekondes weens 'n botsing met Pierre Gasly asook 'n verdere straf van vyf sekondes omrede hy 'n draai kortgeknip en daarmee 'n voordeel behaal het.[2] *2Daniel Ricciardo voltooi die ren in die elfde plek, maar ontvang 'n tydstraf van vyf sekondes (en een strafpunt op sy lisensie) omrede hy buite die baan gery en daarmee 'n voordeel behaal het.[2] *3Kevin Magnussen ontvang 'n tydstraf van vyf sekondes weens 'n botsing met Lance Stroll. †Kevin Magnussen en Sebastian Vettel haal nie die eindstreep nie, maar word wel geklassifiseer, omdat hul meer as 90% van die renafstand afgelê het.