Die 2021 Formule Een Emilia-Romagna Grand Prix is op 18 April 2021 op die Enzo en Dino Ferrari-renbaan in Imola, Emilia-Romagna-streek, Italië gehou. Dit was die tweede wedren van die kampioenskapseisoen gewees.
Bande deur Pirelli beskikbaar gestel
Bande vir 'n droë baan
|
Reënbande
|
Hard C2
|
Medium C3
|
Sag C4
|
Tussen-in
|
Reën
|
Oefensessies
Vrye oefening
Kwalifisering
* Yuki Tsunoda kon geen tyd aanteken tydens K1 weens 'n ongeluk, maar mag wel aan die ren deelneem.
** Nicholas Latifi en Fernando Alonso teken dieselfde tyd aan tydens K2. Latifi spring egter voor Alonso weg omdat hy eerste die tyd aangeteken het.
Wedren
Renuitslag
* Kimi Räikkönen word met 30 sekondes gestraf weens 'n oortreding tydens die tweede wegspring. (Van die ander deelnemers skuif een plek boontoe).
Puntestand na die Grand Prix
Renjaers
Vervaardigers
Verwysings