Die Formule Een-seisoen van 2011 was die 62ste seisoen van die Formule Eenkampioenskap en is oor 19 Grands Prix-wedrenne beslis.
Bandverskaffer
Sedert hierdie seisoen is die Italiaanse maatskappy Pirelli weereens die alleenverskaffer van buitebande aan alle Formule Een-renspanne.[1] Dit sluit ook toegewyde navorsing en ontwikkeling in.[2]