2011 Duitse Grand Prix

Die 2011 Formule Een Duitse Grand Prix het op 24 Julie 2011 op die Nürburgring in Duitsland plaasgevind. Dit was die tiende wedren van die F1-kampioenskapseisoen.

← VOOR          Posisies na kwalifisering vir die 2011 Duitse Grand Prix
← VOOR          Wegspringrooster vir die 2011 Duitse Grand Prix

Renuitslag

Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd Rooster Punte
1 3 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton McLaren-Mercedes 60 1:37:30.344 2 25
2 5 Vlag van Spanje Fernando Alonso Ferrari 60 +3.980 4 18
3 2 Vlag van Australië Mark Webber Red Bull-Renault 60 +9.788 1 15
4 1 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Red Bull-Renault 60 +47.921 3 12
5 6 Vlag van Brasilië Felipe Massa Ferrari 60 +52.252 5 10
6 14 Vlag van Duitsland Adrian Sutil Force India-Mercedes 60 +1:26.208 8 8
7 8 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Mercedes 59 +1 rondte 6 6
8 7 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Mercedes 59 +1 rondte 10 4
9 16 Vlag van Japan Kamui Kobayashi Sauber-Ferrari 59 +1 rondte 17 2
10 10 Vlag van Rusland Vitaly Petrov Renault 59 +1 rondte 9 1
11 17 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Sauber-Ferrari 59 +1 rondte 15
12 19 Vlag van Spanje Jaime Alguersuari Toro Rosso-Ferrari 59 +1 rondte 16
13 15 Vlag van Verenigde Koninkryk Paul di Resta Force India-Mercedes 59 +1 rondte 12
14 12 Vlag van Venezuela Pastor Maldonado Williams-Cosworth 59 +1 rondte 13
15 18 Vlag van Switserland Sébastien Buemi Toro Rosso-Ferrari 59 +1 rondte 24
16 20 Vlag van Finland Heikki Kovalainen Lotus-Renault 58 +2 rondtes 18
17 24 Vlag van Duitsland Timo Glock Virgin-Cosworth 57 +3 rondtes 19
18 25 Vlag van België Jérôme d'Ambrosio Virgin-Cosworth 57 +3 rondtes 21
19 22 Vlag van Australië Daniel Ricciardo HRT-Cosworth 57 +3 rondtes 22
20 21 Vlag van Indië Karun Chandhok Lotus-Renault 56 +4 rondtes 20
DNF 23 Vlag van Italië Vitantonio Liuzzi HRT-Cosworth 37 23
DNF 4 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button McLaren-Mercedes 35 7
DNF 11 Vlag van Brasilië Rubens Barrichello Williams-Cosworth 16 enjin 14
DNF 9 Vlag van Duitsland Nick Heidfeld Renault 9 botsing 11