2010 Super 14-seisoen
Die 2010 Super 14-seisoen het in Februarie 2010 afgeskop met voorseisoenwedstryde wat van middel Januarie gespeel is. Die kompetisie het op 30 Mei ten einde geloop. Die 2010-seisoen was die vyfde en laaste van die vergrote Super 14 formaat van die kompetisie. Die skedule het oor ’n tydperk van 3½ maande gestrek met 94 wedstryde wat gespeel is, waarvan elke span een keer teen elk van die dertien ander spanne gespeel het (in ’n rondomtalietoernooi) plus twee halfeindrondtes en een eindrondte. Elke span het een loslootjie oor die veertien rondtes gehad.
Tabel
|
Pos
|
Naam
|
S
|
W
|
G
|
V
|
PV
|
PT
|
+/−
|
BP
|
Pte
|
1
|
Bulls
|
13 |
10 |
0 |
3 |
436 |
345 |
+91 |
7 |
47
|
2
|
Stormers
|
13 |
9 |
0 |
4 |
365 |
171 |
+194 |
8 |
44
|
3
|
Waratahs
|
13 |
8 |
0 |
5 |
366 |
308 |
+58 |
7 |
43
|
4
|
Crusaders
|
13 |
8 |
1 |
4 |
388 |
295 |
+93 |
7 |
41
|
5
|
Reds
|
13 |
9 |
0 |
4 |
385 |
288 |
+97 |
7 |
43
|
6
|
Brumbies
|
13 |
8 |
0 |
5 |
358 |
291 |
+67 |
5 |
37
|
7
|
Blues
|
13 |
7 |
0 |
6 |
376 |
333 |
+43 |
9 |
37
|
8
|
Hurricanes
|
13 |
7 |
1 |
5 |
358 |
323 |
+35 |
7 |
37
|
9
|
Sharks
|
13 |
7 |
0 |
6 |
297 |
297 |
0 |
5 |
33
|
10
|
Cheetahs
|
13 |
5 |
1 |
7 |
315 |
393 |
-78 |
4 |
26
|
11
|
Chiefs
|
13 |
4 |
1 |
8 |
340 |
418 |
-78 |
8 |
26
|
12
|
Highlanders
|
13 |
3 |
0 |
10 |
297 |
397 |
-100 |
7 |
19
|
13
|
Force
|
13 |
4 |
0 |
9 |
258 |
364 |
-106 |
3 |
19
|
14
|
Lions
|
13 |
0 |
0 |
13 |
270 |
585 |
-315 |
5 |
5
|
Opgedateer op 15 Mei 2010
|
Tabel notas
- Pos = Tabel Posisie
- S = Speel
- W = Wen (4 punte)
- G = Gelykop (2 punte)
- V = Verloor (0 punte)
- PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
- PT = Against (Totale punte afgestaan)
- +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT punte)
- BP = Bonuspunt
- Spanne kan tot twee bonuspunte in 'n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir 'n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. 'n Bonuspunt sal ook toegeken word aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan 'n maksimum van 2 bomuspunte verkry.
- Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is
Skeidsregters
Die skeidsregters in hierdie toernooi kom van al drie deelnemende lande. Skeidsregters word geplaas op 'n Meriete- en Reserwepaneel. Hulle kan bevorder of teruggesit word na 'n ander paneel. Ten minste tagtig persent van die Super 14-wedstryde sal deur skeidsregters van die Merietepaneel hanteer word.
Australiese Skeidsregters
- Stuart Dickinson (Merietepaneel)
- Steve Walsh (Reserwepaneel)
- Ian Smith (Reserwepaneel)
- Nathan Pearce (Reserwepaneel)
- Paul Marks (Reserwepaneel)
Nieu-Seelandse Skeidsregters
- Bryce Lawrence (Merietepaneel)
- Chris Pollock (Merietepaneel)
- Keith Brown (Merietepaneel)
- Garratt Williamson (Reserwepaneel)
- Jonathan White (Reserwepaneel)
- Vinny Munro (Reserwepaneel)
Suid-Afrikaanse Skeidsregters
Wedstryddatums
- Nota: Afskoptye is in die land waar die wedstryd gespeel is
Week 1
- Geen dagligbesparing in Perth & Brisbane.
- Stirling Mortlock het die eerste speler geword wat meer as 1 000 superrugbypunte kon aanteken en het hierdie wedstryd afgesluit op 1 005 punte.
12 Februarie 2010
|
Cheetahs
|
34 – 51
|
Bulls
|
Vodacompark, Bloemfontein
|
|
19:10
|
Drieë: Lionel Mapoe, Juan Smith, Jongi Nokwe Doelskoppe: Naas Olivier (2) Strafdoele: Naas Olivier (5)
|
Verslag
|
Drieë: Jaco Pretorius, Morné Steyn, Gerhard van den Heever, Zane Kirchner, Wynand Olivier, Strafdrie Doelskoppe: Morné Steyn (5), Jacques-Louis Potgieter Strafdoel: Morné Steyn (3)
|
Bywoning: 22,110[2] Skeidsregter: Jonathan Kaplan (SA)
|
|
Week 2
- Geen dagligbesparing in Brisbane.
19 Februarie 2010
|
Lions
|
65 – 72
|
Chiefs
|
Coca-Cola Park, Johannesburg
|
|
20:00
|
Drieë: Wandile Mjekevu (3), Todd Clever, Carlos Spencerr, Doppies la Grange, Tonderai Chavhanga, Cobus Grobbelaar, Jacques Lombaard Doelskoppe: Earl Rose (7) Strafdoele: Rose (2)
|
Verslag
|
Drieë: Richard Kahui (3), Callum Bruce, Liam Messam, Junior Poluleuligaga, Sitiveni Sivivatu, Brendon Leonard, Stephen Donald Doelskoppe: Stephen Donald (9) Strafdoele: Stephen Donald (3) Kaarte: Sione Lauaki 12' tot 22', Aled de Malmanche 21' tot 31', Richard Kahui 64' tot 74'
|
Bywoning: 7,685 Skeidsregter: Marius Jonker (SA)
|
|
- Hierdie wedstryd het verskeie Superrugbyrekords oortref waaronder die hoogste gemiddelde telling in 'n enkele wedstryd (137 punte), die hoogste telling deur 'n span wat nie tuis speel nie (72 punte) en die meeste drieë in 'n enkele wedstryd (18).
20 Februarie 2010
|
Hurricanes
|
47 – 22
|
Force
|
Westpacstadion, Wellington
|
|
19:35
|
Drieë: David Smith (2), Cory Jane, Michael Paterson, Neemia Tialata, Ma'a Nonu, Tyson Keats Doelskoppe: Willie Ripia, Piri Weepu, Aaron Cruden Strafdoele: Willie Ripia (2)
|
Verslag
|
Drieë: Josh Tatupu, Dean Haylett-Petty, Chris O'Young Doelskoppe: James O'Connor (2) Strafdoel: James O'Connor
|
Bywoning: 11,479 Skeidsregter: Vinnie Munro (NS)
|
|
Week 3
- Geen dagligbesparing in Perth & Brisbane
27 Februarie 2010
|
Bulls
|
48 – 38
|
Waratahs
|
Loftus Versfeld, Pretoria
|
|
19:10
|
Drieë: Francois Hougaard (2), Stephan Dippenaar, Gerhard van den Heever, Wynand Olivier, Jacques-Louis Potgieter Doelskoppe: Morné Steyn (6) Strafdoele: Morné Steyn (2)
|
Verslag
|
Drieë: Tatafu Polota-Nau, Ben Mowen, Lachlan Turner, Drew Mitchell Doelskoppe: Berrick Barnes (2), Kurtley Beale Strafdoele: Berrick Barnes (3) Skepdoel: Berrick Barnes
|
Bywoning: 30,044 Skeidsregter: Marius Jonker (SA)
|
|
Week 4
Loslootjie: Bulls, Force
|
Week 5
- Geen dagligbesparing in Brisbane
Loslootjie: Cheetahs, Blues
|
Week 6
- Geen dagligbesparing in Perth
Loslootjie: Chiefs, Reds
|
Week 7
- Geen dagligbesparing in Perth
Loslootjie: Crusaders, Stormers
|
Week 8
- Paasnaweek
- Geen dagligbesparing in Perth
- Sondag 4 April eindig dagligbesparing in Australië en Nieu-Seeland.
Loslootjie: Brumbies, Lions
|
Week 9
10 April 2010
|
Brumbies
|
61 – 15
|
Cheetahs
|
Canberrastadion, Canberra
|
|
19:40
|
Drieë: Stephen Hoiles, Patrick Phibbs, Tyrone Smith, Rocky Elsom, Ben Alexander (2), Adam Ashley-Cooper, Matt Toomua, Alfi Mafi Doelskoppe: Matt Giteau (6), Julian Huxley (2)
|
Verslag
|
Drieë: Sarel Pretorius, Adriaan Strauss Doelskop: Riaan Viljoen Strafdoel: Naas Olivier Kaarte: Barend Pieterse 17' tot 27', Kabamba Floors 77' tot 80'
|
Bywoning: 14,111[22] Skeidsregter: Bryce Lawrence (NS)
|
|
Loslootjie: Hurricanes, Sharks
|
Week 10
Loslootjie: Highlanders, Waratahs
|
Week 11
24 April 2010
|
Highlanders
|
31 – 33
|
Hurricanes
|
Carisbrook, Dunedin
|
|
19:35
|
Drieë: Jimmy Cowan, Alando Soakai, Ben Smith, Jason Rutledge, Bronson Murray Doelskoppe: Israel Dagg (3)
|
Verslag
|
Drieë: Karl Lowe, Michael Paterson, Tyson Keats, Aaron Cruden, Ma'a Nonu Doelskoppe: Aaron Cruden (3), Piri Weepu
|
Bywoning: 7,000[30] Skeidsregter: Vinny Munro (NS)
|
|
Week 12
- Die uitslag van hierdie wedstryd was beslissend in die opsig dat die Stormers die eerste Suid-Afrikaanse span geword het wat al vyf Nieu-Seelandse spanne in een Superrugbyseisoen kon klop.
Week 13
8 Mei 2010
|
Chiefs
|
19 – 46
|
Waratahs
|
Waikatostadion, Hamilton
|
|
19:35
|
Drieë: Tim Nanai-Williams, Jackson Willison (2) Doelskoppe: Callum Bruce, Dwayne Sweeney
|
Verslag
|
Drieë: Drew Mitchell, Ben Mowen, Tatafu Polota-Nau, Berrick Barnes, Kurtley Beale, Lachlan Turner, Damien Fitzpatrick Doelskoppe: Berrick Barnes (2), Daniel Halangahu (2) Strafdoel: Berrick Barnes
|
Bywoning: 7,200[40] Skeidsregter: Steve Walsh (AUS)
|
|
- Die uitslag van hierdie wedstryd het veroorsaak dat die Lions die rekord vir die meeste agtereenvolgende verliese in een Superrugbyseisoen gebreek het.
Week 14
Uitspeelwedstryde
Halfeindronde
Eindronde
Spelerstatistieke
Voorste driedrukkers
|
Voorste puntemakers
Top 9 voorste puntemakers (Statistiek[dooie skakel])
|
Pos
|
Naam
|
Punte
|
Gespeel
|
Span
|
1
|
Morné Steyn
|
263 (5 Drieë, 38 Doel, 51 Straf, 3 Skep) |
14 |
Bulls
|
2
|
Quade Cooper
|
171 (5 Drieë, 31 Doel, 27 Straf, 1 Skep) |
13 |
Reds
|
3
|
Dan Carter
|
153 (1 Drie, 26 Doel, 30 Straf, 2 Skep) |
13 |
Crusaders
|
4
|
Stephen Brett
|
141 (2 Drieë, 28 Doel, 23 Straf, 2 Skep) |
13 |
Blues
|
Peter Grant
|
141 (1 Drie, 20 Doel, 32 Straf) |
14 |
Stormers
|
6
|
Matt Giteau
|
136 (1 Drie, 25 Doel, 26 Straf, 1 Skep) |
12 |
Brumbies
|
7
|
Stephen Donald
|
129 (2 Drieë, 22 Doel, 25 Straf) |
10 |
Chiefs
|
8
|
Naas Olivier
|
112 (1 Drie, 19 Doel, 21 Straf, 2 Skep) |
12 |
Cheetahs
|
Ruan Pienaar
|
112 (3 Drieë, 17 Doel, 20 Straf, 1 Skep) |
13 |
Sharks
|
|
Sien ook
Verwysings
Eksterne skakels
|
---|
| Spanne | |
---|
Vorige Spanne | |
---|
Super 12-seisoene | |
---|
Super 14-seisoene | |
---|
Superrugbyseisoene | |
---|
Kampioene | |
---|
|
|