Die Ballymorestadion is ’n stadion in Herston, ’n voorstad van Brisbane in Queensland, Australië, wat vir sport en kulturele aangeleenthede aangewend word. Dit was die tuisveld van die Queensland Reds tot 2004. Die Ballymorestadion sal ook tydens die Olimpiese Somerspele 2032 ingespan word.
Wedstryde
Rugbywêreldbeker 1987
Die hoofartikel vir hierdie afdeling is:
Rugbywêreldbeker 1987.
Eksterne skakels