Sunwolves (Superrugbyspan)

Sunwolves
Stigting 2015
Ontbind 1 Junie 2020
Ligging Tokio, Japan
Stadion Chichibunomiya Rugbystadion, Tokio
Nasionale Stadion, Singapoer
Afrigter(s) Vlag van Nieu-Seeland Mark Hammett
Liga(s) Superrugby
2019 15de
Tuiskleure


Weg kleure

Statistiek
Eerste wedstryd
Sunwolves 13 – 26 Lions
(27 Februarie 2016)
Grootste oorwinning
Sunwolves 36 – 28 Jaguares
(23 April 2016)
Grootste nederlaag
Cheetahs 92 – 17 Sunwolves
(15 April 2016)
Amptelike webwerf
super-japanrugby.com/en/
Unie webwerf
www.jrfu.org

Die Sunwolves ((jp) サンウルブズ) – weens borgskapredes bekend as die HITO-Communications Sunwolves – was ’n Japanse rugbyspan wat sedert 2016 aan die Superrugbykompetisie deelgeneem het. Die span is in 2015 gestig om ingesluit te word by die vergrote Superrugbykompetisie. Die span se basis was Tokio maar het ook ’n aantal tuiswedstryde in Singapoer gespeel. Die span het sy debuut in die 2016 Superrugbyseisoen gemaak, maar is op 1 Junie 2020 ontbind te midde van Covid-19, maar hoofsaaklik weens die span se weglating uit die Superrugbytoernooi vanaf 2021.

Geskiedenis

Sedert die aanvang van SANZAR-beheerde Superrugbykompetisie in 1996 (voorheen bekend as Super 12 en Super 14) is die kompetisie beperk tot spanne van Australië, Nieu-Seeland en Suid-Afrika. In 2011 is bekendgemaak dat SANZAR sy internasionale Drienasieskompetisie sou uitbrei om Argentinië in te sluit, wat gelei het tot die nuwe naam van Die Rugbykampioenskap.[1] Dit het gelei tot gerugte dat Argentinië ook ’n span in die Superrugbykompetisie sou wou hê.[2][3] en SANZAR het bevestig dat hulle in die toekoms uitbreiding na ander streke sou ondersoek. SANZAR het egter die bestaande Superrugbypakket aan uitsaaiers verkoop vir die periode van 2011 tot 2015, wat beteken dat geen veranderinge aan die formaat toegestaan sou word tot die 2016-seisoen nie.[4]

In 2013 het Greg Peters, uitvoerende hoof van SANZAR aangekondig dat Superrugby met aanvang van die 2016-seisoen uitgebrei sou word met die insluiting van die Suid-Afrikaanse Southern Kings as een van die spanne.[5] Vroeg in 2014 het SANZAR bevestig dat Superrugby van 15 na 18 spanne uitgebrei sou word, met Argentinië wat een van die addisionele plekke sou inneem. Dit is bevestig dat Argentinië en die 18de span in die Suid-Afrikaanse Groep sou meeding.[6]

Asië het na vore gekom as die voorkeurbestemming vir die laaste lisensie en Japan en Singapoer was die grootste mededingers om die konsessie te verkry.[7] Met ’n aantal faktore wat in Japan se guns tel – soos hul plaaslike professionele liga (die Topliga) wat toenemend groot name uit die buiteland lok, die toekenning van die Rugbywêreldbeker 2019 aan Japan en die Japanse span wat tot die toptien van die Wêreldrugbyranglys deurgebreek het vir die eerste keer in hul geskiedenis in 2014[8] – is lisensie vir die 18de konsessie gevolglik in Oktober 2014 aan hulle toegestaan.[9] – met ’n ooreenkoms dat Singapoer drie van die tuiswedstryde in die Singapoer Sportkern sou aanbied.[10] Die nuwe uitgebreide formaat en drie nuwe spanne is in November 2014 amptelik deur SANZAR se Uitvoerende Komitee goedgekeur.[11]

In April 2015 het die JRVU ’n maatskappy genaamd Japan Superrugbyvereniging gestig wat die bedrywighede van die span sou bestuur. ’n aantal sleutelaanstellings is gemaak; Yoshitaka Tashiro is as voorsitter aangestel, Yuichi Ueno as uitvoerende hoof en Eddie Jones as Direkteur van Rugby.[12]

Daar was egter weer vraagtekens oor Japan se vermoë om betyds ’n span bymekaar te kry. In Augustus 2015 het Eddie Jones aangekondig dat hy nie die pos van Direkteur van Rugby sou opneem nie na gerugte dat hy hom moontlik by die Stormers sou aansluit.[13] Daaropvolgende mediaberigte het aangedui dat SANZAR ander planne vir die 2016 Superrugbyseisoen het, met uitsluiting van die Japanse span,[14] maar die JRVU het kort daarna gesê dat hulle wel aan SANZAR se vereistes voldoen het deur spelers en ander personeel voor einde Augustus aan te stel.[15][16] Die geldigheid van die ingediende spelerslys is bevraagteken met talle spelers wat nie “noodwendig met die nasionale span geassosieer word nie”. Daar was ook voorstelle dat Topligaspanne versoek het dat hul spelers se wedstrydtyd beperk word gedurende Superrugby en dat Topligawedstryde voorkeur sou geniet.[17]

Hulle is egter ingesluit in die Superrugbywedstrydlys wat op 28 September 2015 uitgereik is[18][19] en op 5 Oktober 2015 is bekendgestel dat die span as die Sunwolves bekend sou staan.[20]

Seisoenbepalings

Superrugby

Die volgende tabel som die Sunwolves se Superrugby-uitslae vir die uitgebreide toernooi van agtien spanne op:

Seisoen Pos Alg Pos Groep Gespeel Gewen Gelyk Verloor Punte vir Punte teen +/− BP1 Pte Notas
2016 18de 8ste 15 1 1 13 293 627 –334 3 9
2017 17de 8de 15 2 0 13 315 671 –365 4 12

Span

Huidige span

Sunwolves 2017 Superrugbyspan:

Stutte

Hakers

Slotte

 

Losvoorspelers

Skrumskakels

Losskakels

 

Senters

Vleuels

Heelagters

Verwysings

  1. ""Die Rugbykampioenskap" gaan Drienasies vervang". rugby.com.au (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Maart 2016. Besoek op 8 November 2011.
  2. "Superrugby kan Argentynse spanne in 2016 insluit" (in Engels). Guardian. 8 Augustus 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 November 2019. Besoek op 17 April 2015.
  3. "Pichot: Argentinië in Superrugby maak sin" (in Engels). SuperXV. 23 Augustus 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 September 2015. Besoek op 17 April 2015.
  4. (en) "Superrugby gaan mondiaal". Sydney Daily Telegraph. 11 Februarie 2012. Besoek op 17 April 2015.
  5. "SANZAR-baas Greg Peters bevestig Suid-Afrika kry 'n sesde Superrugbykonsessie vanaf 2016". Herald Sun (in Engels). 4 September 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Maart 2014. Besoek op 26 Augustus 2013.
  6. (en) SANZAR (2 Mei 2014). "Soektog na 18de Superrugbyspan begin". Persberig. http://www.sanzarrugby.com/superrugby/news/search-begins-for-18th-super-rugby-team/. Besoek op 17 April 2015. 
  7. "Singapoer en Japan in wedloop vir 18de span" (in Engels). SuperXV. 21 Oktober 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 September 2015. Besoek op 17 April 2015.
  8. "Dapper Bloeisels breek deur na toptien" (in Engels). Asian Rugby Football Union. 24 Junie 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Februarie 2019. Besoek op 17 April 2015.
  9. (en) "Superrugby: Japan gekies vir nuwe konsessie vanaf 2016" (in Engels). BBC. 24 Oktober 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Desember 2014. Besoek op 17 April 2015.
  10. "Japan se toetrede tot Superrugby is 'droom bewaarheid'" (in Engels). JRFU. 20 November 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 17 April 2015.
  11. (en) SANZAR (20 November 2014). "Japan en Argentinië amptelik deel van Superrugby". Persberig. http://www.sanzarrugby.com/superrugby/news/japan-and-argentina-officially-join-super-rugby/. Besoek op 17 April 2015. 
  12. "Eddie Jones kry Superrugbyrol" (in Engels). SANZAR. 24 April 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Junie 2017. Besoek op 24 April 2015.
  13. "Japan rugbyafrigter Jones bevestig vertrek ná Wêreldbeker". Japan Today (in Engels). 25 Augustus 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 25 Augustus 2015.
  14. (en) "Superrugby dalk sonder Japanse klub vir 2016-kompetisie na bekommernisse dat 'n span nie byeen geroep kan word nie". The Daily telegraph. Fox Sports. 25 Augustus 2015. Besoek op 25 Augustus 2015.
  15. "Japan werk om Superrugbytake te voltooi, sê JRVU-bestuur". Japan Times (in Engels). 29 Augustus 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 30 Augustus 2015.
  16. "Formasie van Superrugbyspan voltooi". The Yomiuri Shimbun (in Engels). The Japan News. 2 September 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 September 2015. Besoek op 2 September 2015.
  17. "Japan se Superrubgydeelname bly onseker". Kyodo (in Engels). The Japan Times. 2 September 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 2 September 2015.
  18. (en) SANZAR (28 September 2015). "Loting vir nuwe era van Superrugby vrygestel". Persberig. http://www.sanzarrugby.com/superrugby/news/draw-released-for-new-era-of-super-rugby/. Besoek op 28 September 2015. 
  19. (en) "2016-loting". SANZAR. 28 September 2015. Besoek op 28 September 2015.
  20. "Superrugby verwelkom die Sunwolves". SANZAR (in Engels). 5 Oktober 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Desember 2018. Besoek op 5 Oktober 2015.

Read other articles:

Artikel ini membutuhkan rujukan tambahan agar kualitasnya dapat dipastikan. Mohon bantu kami mengembangkan artikel ini dengan cara menambahkan rujukan ke sumber tepercaya. Pernyataan tak bersumber bisa saja dipertentangkan dan dihapus.Cari sumber: Beringin Kencana, Candipuro, Lampung Selatan – berita · surat kabar · buku · cendekiawan · JSTOR (30 Juni 2015) Artikel ini tidak memiliki referensi atau sumber tepercaya sehingga isinya tidak bisa dipastikan...

 

 

Pengadilan Tinggi Agama BanjarmasinPTA BanjarmasinGambaran umumLingkungan peradilanPeradilan AgamaTingkatBandingYurisdiksiProvinsi Kalimantan SelatanPengajuan kasasi/PK keMahkamah Agung Republik IndonesiaJumlah hakim17 Hakim TinggiKetuaDrs. H. Helmy Thohir, M.H.AlamatLokasiJl. Bina Praja Timur Kompleks Perkantoran Provinsi Kalimantan Selatan, Banjarbaru, Kalimantan Selatan, Kota Banjarbaru, Kalimantan Selatan, IndonesiaTelp./Faks.Telp. 0511-3252319 , Fax. 0511-3253742Situs webSitus Resmi...

 

 

Need for Speed: Underground 2 Sampul depan Need for Speed: Underground 2 dengan latar belakang Nissan 350Z.PublikasiNA: 9 November 2004 (PC) NA: 15 November 2004EU: 19 November 2004AU: 27 Juli 2005 PlayStation Portable[1]NA: 14 Maret 2005EU: 1 September 2005 Nintendo DSNA: 10 Mei 2005EU: 27 Mei 2005GenreBalapKarakterBalap liar Latar tempatNeed for Speed universe (en) Bahasa Daftar Inggris 60 Karakteristik teknisPlatformNintendo DS, Game Boy Advance, Xbox, PlayStation 2, Windows dan Ni...

The HollowPenulisAgatha ChristiePementasan perdana10 Februari 1951Pentas perdanaCambridge Arts TheatreBahasa asliInggris The Hollow adalah sebuah drama tahun 1951 karya penulis kejahatan Agatha Christie. Karya tersebut berdasarkan pada buku tahun 1946 bernama sama. Latar belakang Dalam autobiografinya, Christie mengklaim bahwa kesuksesan And Then There Were None telah membuatnya meraih kepastian sebagai seorang pengarang drama serta penulis buku dan ia hanya akan mengadaptasi karya-karyanya u...

 

 

Inner Suburb in Petaling Jaya, Selangor, MalaysiaSS2Inner SuburbA busy corner in one of SS2's commercial zones, with a corner McDonald's shophouse outlet next to traffic.Nickname(s): SS 2 (is an inner suburb in Petaling Jaya and not to be confused with Sungei Way)SS2SS2 shown within MalaysiaShow map of MalaysiaSS2SS2 (Selangor)Show map of SelangorCoordinates: 3°07′05″N 101°37′15″E / 3.11806°N 101.62083°E / 3.11806; 101.62083CountryMalaysiaStateSelangor...

 

 

Ini adalah nama Korea; marganya adalah Kang. Kang Byul2016 Pemotong Film VIP Premiere-LectureLahir9 Agustus 1990 (umur 33)Seoul, Korea SelatanPendidikanUniversitas Hanyang - Teater dan FilmPekerjaanAktrisTahun aktif2008-sekarangAgenSim Entertainment Nama KoreaHangul강별 Alih AksaraGang ByeolMcCune–ReischauerKang Byǒl Kang Byul (lahir 9 Agustus 1990) adalah aktris asal Korea Selatan. Ia memulai debut karier aktingnya pada tahun 2008, dan mendapatkan peran utama pertamanya dalam ...

Polish coat of arms Coat of arms of the Lesser Poland VoivodeshipArmigerWojciech Drelicharz,Zenon Piech,Barbara WidłakAdopted24 May 1999ShieldRed Iberian style escutcheonCompartmentWhite (silver) eagle with a yellow (golden) crown on his head that is turned left, a beak, legs, and a stripes on its wingsUseLesser Poland Voivodeship The coat of arms of the Lesser Poland Voivodeship, Poland features a white (silver) eagle with a yellow (golden) crown on his head that is turned left, a beak, leg...

 

 

Teater UpacaraThéâtre des CérémoniesPuncak menara pusat bekas Théâtre des Cérémonies (kanan), foto tahun 2013.LokasiAlbertville, PrancisKapasitas35,000PermukaanEsKonstruksiDidirikan5 Agustus 1989; 34 tahun lalu (1989-08-05)Dibuka29 Desember 1991; 32 tahun lalu (1991-12-29)Dihancurkan24 Februari 1992; 32 tahun lalu (1992-02-24) Teater Upacara (Prancis: Théâtre des Cérémonies) adalah stadion sementara di Albertville, Prancis. Dibangun hanya untuk menjadi tuan ruma...

 

 

Out-of-home television network This article is about the out-of-home satellite television network. For the airport in Kannur, India using the IATA code CNN, see Kannur International Airport. Television channel CNN AirportCountryUnited StatesBroadcast areaAvailable in select airportsHeadquartersAtlanta, Georgia, U.S.ProgrammingLanguage(s)EnglishPicture format480i (SDTV)OwnershipOwnerCNN(WarnerMedia News & Sports)Sister channelsCNNCNN-News18CNN en EspañolCNN InternationalHLNHistoryLaunched...

Island of PalmasPengadilanPermanent Court of ArbitrationNama lengkap perkaraIsland of Palmas (or Miangas) (United States v. The Netherlands) Diputuskan4 April 1928Majelis hakimAnggota majelisMax Huber, arbitrator satu-satunyaOpini atas perkaraDiputuskan olehMax Huber Kasus Pulau Palmas (Scott, Hague Court Reports 2d 83 (1932), (Perm. Ct. Arb. 1928), 2 U.N. Rep. Intl. Arb. Awards 829) adalah sengketa wilayah Pulau Palmas (atau Miangas) antara Belanda dan Amerika Serikat yang diangkat ke tingka...

 

 

Latin American pay TV network Television channel Telemundo InternacionalCountryUnited StatesLatin AmericaBroadcast areaNationwideNetworkTelemundo (2006–present)HeadquartersSan Juan, Puerto RicoProgrammingLanguage(s)Spanish Portuguese (formerly)Picture format1080i HDTV(downscaled to letterboxed 480i/576i for the SDTV feed)OwnershipOwnerNBCUniversal International Networks(Comcast/NBCUniversal) (operated and distributed by Ole Distribution)Sister channelsE!Universal TVUSA NetworkStudio Univers...

 

 

Kesultanan Sulu Darul Islamسلطنة سولو دار الإسلام1457–1917 Bendera (abad ke-19) Lambang Kesultanan Sulu pada tahun 1822StatusVassal Brunei (1405–1578)Negara pembayar upeti Dinasti Ming (1417–24)Negara berdaulat (1578–1726, 1733–1851)Negara pembayar upeti Dinasti Qing (1726–33)Protektorat Spanyol (1851–98)Protektorat Amerika Serikat (1903–15)Ibu kotaBuansa (1405–1878)Maimbung (1878–93)Palawan (1893–1915)Bahasa yang umum digunakanTausug, Arab, Bajau...

Ok Taec-yeonOk Taec-yeon pada November 2022Lahir27 Desember 1988 (umur 35)Seoul, Korea SelatanPendidikanUniversitas Dankook (BS)Korea University Graduate School of International Studies (MS)PekerjaanRapperpenyanyipenulis lagupemeranpengusaha[1]Tahun aktif2008–sekarangAgen51K (Korea selatan)[2]WME (USA)[3]Karier musikNama lainTYGenreHip hopK-popelectronicR&BLabel51KJYPSitus web2pm.jype.comNama KoreaHangul옥택연 Hanja玉澤演 Alih AksaraOk Taek-yeonM...

 

 

Upazila in Sylhet, BangladeshMadhyanagar মধ্যনগরUpazilaHaor in Madhyanagar UpazilaCoordinates: 24°54′00″N 91°01′00″E / 24.9°N 91.0167°E / 24.9; 91.0167Country BangladeshDivisionSylhetDistrictSunamganjGovernment • MP (Sunamganj-1)Moazzem Hossain Ratan (Awami League)Area • Total221.00 km2 (85.33 sq mi)Population (2011) • Total92,745 • Density420/km2 (1,100/sq mi)Time z...

 

 

Indian multinational technology company Tech MahindraCompany typePublicTraded asBSE: 532755NSE: TECHMBSE SENSEX ConstituentNSE NIFTY 50 ConstituentISININE669C01036IndustryInformation technologyConsultingOutsourcingFounded24 October 1986; 37 years ago (24 October 1986)FounderAnand MahindraHeadquartersPune, Maharashtra, India[1]Area servedWorldwideKey peopleAnand Mahindra (Chairman)Mohit Joshi[2] (MD & CEO)Revenue ₹52,912 crore (US$6.6 billion) ...

周處除三害The Pig, The Snake and The Pigeon正式版海報基本资料导演黃精甫监制李烈黃江豐動作指導洪昰顥编剧黃精甫主演阮經天袁富華陳以文王淨李李仁謝瓊煖配乐盧律銘林孝親林思妤保卜摄影王金城剪辑黃精甫林雍益制片商一種態度電影股份有限公司片长134分鐘产地 臺灣语言國語粵語台語上映及发行上映日期 2023年10月6日 (2023-10-06)(台灣) 2023年11月2日 (2023-11-02)(香�...

 

 

2020年夏季奥林匹克运动会马来西亚代表團马来西亚国旗IOC編碼MASNOC马来西亚奥林匹克理事会網站olympic.org.my(英文)2020年夏季奥林匹克运动会(東京)2021年7月23日至8月8日(受2019冠状病毒病疫情影响推迟,但仍保留原定名称)運動員30參賽項目10个大项旗手开幕式:李梓嘉和吳柳螢(羽毛球)[1][2]閉幕式:潘德莉拉(跳水)[3]獎牌榜排名第74 金牌 銀牌 銅�...

 

 

أم الصابرين النوع دراما تأليف أحمد عاشور إخراج أحمد إسماعيل الحريري بطولة رانيا محمود ياسين البلد  مصر لغة العمل ‍العربية عدد المواسم 1 عدد الحلقات 30 مدة الحلقة 45 دقيقة بث لأول مرة في 20 يوليو 2012 السينما.كوم صفحة العمل تعديل مصدري - تعديل   أم الصابرين هو مسلسل مصري عُرِ...

1926–27 New Zealand Māori rugby union tourTouring sideSummaryP W D L Total40 31 02 07Test match00 00 00 00Tour chronologyPrevious tour1888–89 B.Isles & AustraliaNext tour1949 Australia The 1926–27 New Zealand Māori rugby union tour was a collection of rugby union games undertaken by the New Zealand Māori team against invitational and national teams of New Zealand, Australia, France, Great Britain and Canada. The matches Preliminary Scores and results list NZ Maoris' points tally...

 

 

1969 undeclared China–Soviet Union conflict For the earlier border conflict, see Sino-Russian border conflicts and Sino-Soviet conflict (1929). Sino-Soviet border conflictPart of the Cold War and the Sino-Soviet splitDisputed areas in the Argun and Amur rivers. Damansky/Zhenbao is to the south-east, north of the lake.Date2 March 1969 – 11 September 1969(6 months, 1 week and 2 days)LocationBorder between China and the Soviet UnionResult Soviet victory[1][2]Te...