6 Julie
6 Julie is die 187ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (188ste in skrikkeljare). Daar volg nog 178 dae in die res van die jaar.
Gebeure
Geboortes
- 1747 – John Paul Jones, Amerikaanse seeheld, in Skotland.
- 1792 – Andries Stockenström, luitenant-goewerneur van die Oostelike Provinsie van die Kaapkolonie († 1864).
- 1796 – Nikolaas I van Rusland, tsaar van Rusland († 1855).
- 1832 – Maksimiliaan I van Meksiko († 1867).
- 1837 – Wladyslaw Zelenski, Poolse pianis en komponis († 1921).
- 1885 – Ernst Busch, Duitse veldmaarskalk tydens die Tweede Wêreldoorlog († 1945).
- 1886 – Annette Kellermann, Australiese aktrise († 1975).
- 1916 – Audrey Blignault, Afrikaanse skrywer († 2008).
- 1921 – Nancy Reagan, Amerikaanse aktrise en Eerste Dame van die Verenigde State († 2016).
- 1935 – Tenzin Gyatso, die 14de Dalai Lama.
- 1937 – Vladimir Ashkenazy, Russiese pianis en dirigent.
- 1937 – Ned Beatty, Amerikaanse akteur († 2021).
- 1946 – George W. Bush, 43ste President van die Verenigde State.
- 1946 – Peter Singer, Australiese morele filosoof.
- 1964 – Yang Young-ja, Suid-Koreaanse vroue-tafeltennisspeler.
- 1972 – Isabelle Boulay, Kanadese sangeres.
- 1989 – Demetri Catrakilis, Superrugbyspeler.
Sterftes
- 1415 – Jan Hus, Tsjeggiese kerkhervormer, sterf op die brandstapel (* ±1369).
- 1535 – Thomas More, Engelse renaissance-humanis, juris, filosoof en staatsman (* 1478).
- 1553 – Eduard VI, koning van Engeland (* 1537).
- 1623 – Pous Gregorius XV, die 234ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 1554).
- 1772 – Karl Gottlob Sperbach, Duitse letterkundige en filoloog (* 1694).
- 1854 – Georg Simon Ohm, Duitse fisikus en wiskundige, bekend vir Ohm se wet (* 1787).
- 1893 – Guy de Maupassant, Franse skrywer en joernalis (* 1850).
- 1962 – William Faulkner, Amerikaanse skrywer (* 1897).
- 1971 – Louis Armstrong, Amerikaanse jazztrompetspeler en sanger (* 1901).
- 1973 – Otto Klemperer, Duitse dirigent (* 1885).
- 1999 – Joaquín Rodrigo, Spaanse komponis (* 1901).
- 2006 – Ds. Cillié Malan, predikant in die Nederduitse Gereformeerde Kerk (* 1919).
- 2020 – Ennio Morricone, Italiaanse komponis, orkesdirigent en trompetspeler (* 1928).
- 2021 – Suzzanne Douglas, Amerikaanse aktrise en vervaardiger (* 1957).
- 2022 - James Caan, Amerikaanse akteur (* 1940).
Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met 6 July. |
|
|