Die jaar 1517 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 17de jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
23 Januarie – Na die neerlaag teen die Ottomane by Giza en die gevangeneming van hul sultan Tuman Bay eindig die heerskap van die Mamelukke in Egipte, wat by die Ottomaanse Ryk ingelyf word.