Turkiese tale word deur sowat 170 miljoen mense as moedertaal gepraat, en daar is altesaam meer as 200 miljoen sprekers.[5][6][7] Die Turkiese taal met die meeste sprekers is Turks, wat hoofsaaklik in Anatolië en die Balkan gepraat word. Die moedertaalsprekers van dié streke maak 40% van alle sprekers van Turkiese tale uit.[3]
↑Dybo A.V., "Chronology of Türkic languages and linguistic contacts of early Türks", Moskou, 2007, bl. 766, [1]Geargiveer 11 Maart 2005 op Wayback Machine (In Russies)
↑ 3,03,13,2Katzner, Kenneth (Maart 2002). Languages of the World, Third Edition. Routledge, an imprint of Taylor & Francis Books Ltd. ISBN978-0-415-25004-7.
↑Hammarström, Harald; Forkel, Robert; Haspelmath, Martin (2017). "Turkic". Glottolog 3.0 (in Engels). Jena, Duitsland: Max Planck Institute for the Science of Human History. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 April 2020. Besoek op 25 November 2018.{{cite web}}: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)
↑Brigitte Moser, Michael Wilhelm Weithmann, Landeskunde Türkei: Geschichte, Gesellschaft und Kultur, Buske Publishing, 2008, bl. 173