Rubidiumoksied

Eienskappe

Algemeen

Naam Rubidiumoksied 
Sistematiese naam Rubidiumoksied
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule Rb2O
Molêre massa 186,935 [g/mol][1]
CAS-nommer 18088-11-4[1]  
Voorkoms gelerig tot geelbruin vastestof[2]
Fasegedrag  
Selkonstantes 4=674,2 pm[3]  
Ruimtegroep Fm3
Nommer 225  
Strukturbericht C1
Smeltpunt >500 °C[2]
Kookpunt
Digtheid 4,0 [g/cm3] [2]
Oplosbaarheid reageer met water

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt nie-brandbaar

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Rubidiumoksied is 'n verbinding van rubidium en suurstof met formule Rb2O.

Dit reageer met water en vorm die hidroksied

Kristalstruktuur

Rubidiumoksied kristalliseer in die kubiese (anti)fluorietstruktuur (C1 in die strukturbericht-klassifikasie.)

Verwysings

  1. 1,0 1,1 "Rubidium oxide". PubChem NIH.
  2. 2,0 2,1 2,2 "rubidium oxide tablets". American elements.
  3. Saleel Ahammad Saleel. V. P, Eithiraj. R. D (2023). "Exploring Point Defects in Rb2O via First-Principles Calculations". Engineered Science. 24: 925.{{cite journal}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)