Oplossing (chemie)

'n Soutwateroplossing word gemaak deur tafelsout (NaCl) in water op te los.

In chemie is 'n oplossing 'n homogene mengsel wat saamgestel word uit twee of meer stowwe. In so 'n mengsel word die opgeloste stof opgelos in 'n ander stof, wat die oplosmiddel genoem word.

Verskillende soorte oplossings

Gewoonlik word die element of stof waarvan die grootste hoeveelheid teenwoordig is as die oplosmiddel gesien. Oplosmiddels kan gasse, vloeistowwe, of vastestowwe wees. Die oplossing wat vorm het dieselfde fisiese toestand as die oplosmiddel. Opgeloste stowwe kan ook gasse, vloeistowwe, of vastestowwe wees.

Gas

Slegs gasse los op in alle moontlike fisiese toestande. 'n Voorbeeld van 'n oplossing in gas is lug (suurstof en ander gasse opgelos in stikstof). Aangesien interaksies tussen molekules byna geen rol speel nie, vorm opgeloste gasse triviale oplossings. Gasse is in mekaar mengbaar, met sekere uitsonderings bo die kritieke punt. Reaksies is steeds moontlik in die gasfase, soos by ammoniak en chloorgas:

Indien hierdie gasse by mekaar gevoeg word, ontstaan ammoniumchloried, wat 'n vaste stof is, en as 'n digte "rook" waargeneem kan word.

Gasmengsels kan ook plofbaar wees, soos waterstof en suurstof. 'n Vonk kan dit tot ontploffing bring:

Vloeistowwe

Indien die oplosmiddel 'n vloeistof is sal gasse, vastestowwe en ander vloeistowwe daarin oplos. Voorbeelde hiervan is:

Gas in vloeistof

    • Suurstof in die water
    • Koolstofdioksied in water is 'n minder eenvoudige voorbeeld, aangesien die oplossing vergesel word deur 'n chemiese reaksie (die vorming van ione). Let ook op dat die sigbare borrels in die water nie die opgeloste gas is nie, maar slegs 'n opbruising, die opgeloste gas self is nie sigbaar nie omdat dit ontbind op 'n molekulêre vlak.

Die oplosbaarheid van gasse in 'n vloeistof kan dikwels goed met Henry se wet beskryf word.

Vloeistof in vloeistof

    • Alkoholiese drank is basies oplossings van etanol in water
    • Petroleum is 'n oplossing van verskeie koolwaterstowwe

Indien die twee vloeistowwe chemies baie op mekaar lys, kan die oplossing soms as 'n ideale oplossing met Raoult se wet beskryf word. Indien hulle meer verskil kan dalk in 'n verdunde oplossing steeds Raoult se wet vir die oplosmiddel (die meerderheidskomponent) gebruik word, maar die opgeloste stof vereis dikwels Henry s'n.

Vastestof in vloeistof

    • Sukrose (tafel suiker) in water
    • Natriumchloried of enige ander sout in die water vorm 'n elektroliet. Wanneer opgelos, dissosieer sout in ione wat 'n elektriese stroom sal gelei

Liggaamsvloeistowwe is voorbeelde van komplekse vloeibare oplossings, met baie verskillende opgeloste stowwe. Hulle is elektroliete omdat hulle opgeloste ione bevat (bv. kalium en natrium). Verder bevat hulle opgeloste molekules soos suiker en ureum. Suurstof en koolstofdioksied is ook 'n noodsaaklike komponent van bloedchemie, waar beduidende veranderinge in hul konsentrasies 'n teken van siekte of besering is.

Vastestowwe

Indien die oplosmiddel 'n vastestof is sal gasse, vloeistowwe en ander vastestowwe daarin oplos. Voorbeelde hiervan is:

  • Gas in vastestof:
    • Waterstof los nogal goed op in metale, veral in palladium.
  • Vloeistof in vastestof:
    • Kwik los in goud op, om 'n amalgaam te vorm
    • Hexane in die paraffienwas
  • Vastestof in vastestof:
    • Staal, wat basies 'n oplossing van koolstof-atome in 'n kristalrooster van yster-atome is
    • Alloïede soos brons en vele ander

Mengbaarheid

Die vermoë van 'n verbinding om te ontbind in 'n ander verbinding word oplosbaarheid genoem. Wanneer 'n vloeistof in staat is om volledig op te los in n ander vloeistof is dié twee vloeistowwe mengbaar. Twee stowwe wat nooit kan meng om 'n oplossing te vorm nie, word onmengbaar genoem.

Oplosbaarheid

Alle oplossings het 'n positiewe entropie van vermenging. Die interaksies tussen verskillende molekules of ione kan energiek bevoordeel word of nie. As interaksies ongunstig is, sal die vrye energie afneem met toenemende konsentrasie. Op 'n sekere punt sal die energie verlies meer wees as die entropie, so oplossing is dan versadig. Die punt waarby 'n oplossing versadig word kan aansienlik verander met verskillende omgewingsfaktore soos temperatuur, druk, en besoedeling. Hoe hoër 'n vastestof of vloeistof se temperatuur hoe meer stof sal daarin oplos, terwyl meeste gasse as oplosmiddel se oplosbaarheid verminder met verhoogde temperatuur. Hierdie gedrag is die gevolg van 'n eksotermiese entalpie van die oplossing. Die oplosbaarheid van vloeistof in vloeistof is oor die algemeen minder vatbaar vir temperatuur verandering as gas of vastestof in vloeistof.

Eienskappe

Die fisiese eienskappe van verbindings soos die smeltpunt en kookpunt verander wanneer ander verbindings daarby gevoeg word.

Die eienskappe van ideale oplossings kan bereken word deur die lineêre kombinasie van die eienskappe van die oplossding se komponente. As beide opgeloste stof en oplosmiddel bestaan in gelyke hoeveelhede (soos bv 'n 50% etanol, 50% water oplossing), word die konsepte van "opgeloste stof" en "oplosmiddel" minder relevant, maar die stof wat meer dikwels gebruik word as 'n oplosmiddel is normaalweg aangewys as die oplosmiddel (in hierdie voorbeeld, water).

Vloeistof oplossings

Water is 'n goeie oplosmiddel omdat die molukules polêr is van aard en omdat dit waterstofbindings kan onderhou.

In beginsel kan alle tipes vloeistowwe dien as oplosmiddel: vloeibare edelgasse, gesmelte metale, gesmelte soute, gesmelte kovalente netwerke en molekulêre vloeistowwe. In die praktyk van chemie en biochemie, is die meeste oplosmiddels molekulêre vloeistowwe. Dié vloeistowwe kan geklassifiseer word as polêr en nie-polêr, na gelang van die beskikking oor 'n permanente molekulêre dipool. Nog 'n onderskeid is of die molukule in staat is om waterstof bindings te onderhou of nie. Water, die mees gebruikte oplosmiddel, is beide polêre en kan waterstofbindings onderhou.

Soute los op in polêre oplosmiddels, en vorm positiewe en negatiewe ione wat na die positiewe en negatiewe punte van die oplosmiddel molekules, onderskeidelik aangetrek is. Sulke oplossings staan as elektroliete bekend.

Vir nie-ioniese opgeloste stowwe, is die algemene reël: soort los in soort op

Polêre opgeloste stowwe los op in polêre oplosmiddels, en vorm polêre bindings of waterstofbindings. 'n Voorbeeld hiervan is alkoholiese drank wat waterige oplossings is van etanol. Aan die ander kant, los nie-polêre stowwe beter op in nie-polêre oplosmiddels. Voorbeelde hiervan is verskeie koolwaterstowwe soos olie en ghries wat maklik meng met mekaar, terwyl dit onmengbaar is met water.

Read other articles:

This article needs additional citations for verification. Please help improve this article by adding citations to reliable sources. Unsourced material may be challenged and removed.Find sources: Immigrant's Festival – news · newspapers · books · scholar · JSTOR (December 2012) (Learn how and when to remove this template message) Italian Argentines performing during the celebrations. The Immigrants' Festival (Fiesta Nacional del Inmigrante) is celebrate...

 

 

Raden AdipatiWira Tanu Datar IV [[Bupati Cianjur]] 4Masa jabatan1727–1761Wakil PresidenWira Nata PendahuluR.A. Wira Tanu IIIPenggantiR.A. Wira Tanu Datar V Informasi pribadiLahirCianjurMeninggalCianjurProfesiBangsawan, UlamaSunting kotak info • L • B Raden Adipati Wira Tanu Datar IV adalah bupati Cianjur keempat yang memerintah pada tahun 1727 s.d. 1761 Kehidupan Awal Raden Adipati Wira Tanu Datar IV nama aslinya adalah Raden Sabirudin. Penetapan Raden Sabirudin sebagai re...

 

 

Katedral Katolik Yunani Ukraina PhiladelphiaKatedral Dikandung Tanpa NodaCathedral of the Immaculate ConceptionKatedral Katolik Yunani Ukraina Philadelphia39°57′58.95″N 75°9′0.91″W / 39.9663750°N 75.1502528°W / 39.9663750; -75.1502528Koordinat: 39°57′58.95″N 75°9′0.91″W / 39.9663750°N 75.1502528°W / 39.9663750; -75.1502528Lokasi830 N. Franklin St.Philadelphia, PennsylvaniaNegaraAmerika SerikatDenominasiGereja Katolik Roma...

American voice over actor For the basketball coach, see Joe Cipriano (basketball). Joe CiprianoPhoto courtesy of Joe Cipriano.BornDavid Joseph Cipriano[1] (1954-09-08) September 8, 1954 (age 69)[1]Waterbury, Connecticut, U.S.NationalityAmericanOther namesTom Collins, Dave Donovan[2]EducationWatertown High SchoolOccupationVoice actor/AnnouncerYears active1978–presentTitleVoice actorSpouseAnn Gudelsky (1979-present)Children2WebsiteOfficial Site Joe Cipri...

 

 

This article needs additional citations for verification. Please help improve this article by adding citations to reliable sources. Unsourced material may be challenged and removed.Find sources: Aéropostale aviation – news · newspapers · books · scholar · JSTOR (October 2020) (Learn how and when to remove this template message) Not to be confused with air mail or Aeropostal. Compagnie générale aéropostaleFounded1918 Toulouse, FranceCommenced o...

 

 

Pour les articles homonymes, voir Richards. Theodore William RichardsTheodore William RichardsBiographieNaissance 31 janvier 1868GermantownDécès 2 avril 1928 (à 60 ans)CambridgeSépulture Cimetière de Mount AuburnNationalité américaineFormation Université HarvardHaverford CollegeActivité ChimistePère William Trost RichardsMère Anna Matlack Richards (en)Fratrie Anna Richards Brewster (en)Autres informationsA travaillé pour Université HarvardUniversité de PrincetonMembre de A...

ليمبيزا دي سانجري (تلفظ بالإسبانية: ‎/limˈpjeθa ðe ˈsaŋɡɾe/‏)، limpeza de sangue (برتغالية، Galician) أو neteja de sang (النطق الكتالاني : [nəˈtɛʒə ðə ˈsaŋ]، حرفيًا «نظافة الدم» و«نقاء الدم»، لعبت دورًا مهمًا في التاريخ الحديث لشبه الجزيرة الإيبيرية. تشير إلى أولئك الذين كانوا يعتبرون «مسي�...

 

 

Talking BookAlbum studio karya Stevie WonderDirilis28 Oktober 1972Direkam1972GenreR&BDurasi42:41LabelMotownProduserStevie Wonder, Robert Margouleff, Malcolm CecilKronologi Stevie Wonder Music of My Mind(1972)Music of My Mind1972 Talking Book (1972) Innervisions(1973)Innervisions1973 Talking Book adalah album oleh Stevie Wonder yang diterbitkan pada 28 Oktober 1972. Album ini berisi kemunculan beberapa bintang tamu, seperti Jeff Beck, Ray Parker, Jr., dan Buzzy Feton (Howard Buzz Feite...

 

 

2013 Danish local elections ← 2009 19 November 2013 2017 → 98 municipal councils5 regional councils Party Leader % Seats +/– Social Democrats Helle Thorning-Schmidt 29.5% 773 −28 Venstre Lars Løkke Rasmussen 26.6% 767 +68 DPP Kristian Thulesen Dahl 10.1% 255 +69 Conservatives Lars Barfoed 8.6% 205 −57 Red–Green J. Schmidt-Nielsen[a] 6.9% 119 +105 SF Annette Vilhelmsen 5.6% 116 −224 Social Liberals Margrethe Vestager 4.8% 62 +12 Liberal Alliance An...

American baseball pitcher (born 1987) Baseball player Blaine HardyHardy with the Detroit TigersPitcherBorn: (1987-03-14) March 14, 1987 (age 37)Seattle, Washington, U.S.Batted: LeftThrew: LeftMLB debutJune 16, 2014, for the Detroit TigersLast MLB appearanceAugust 3, 2021, for the Milwaukee BrewersMLB statisticsWin–loss record14–11Earned run average3.78Strikeouts230 Teams Detroit Tigers (2014–2019) Milwaukee Brewers (2021) Blaine Patrick Hardy (born Mar...

 

 

Enteng ng Ina MoPoster filmSutradaraTony Y. ReyesProduser Charo Santos-Concio Malou N. Santos Orlando R. Ilacad Antonio P. Tuviera Marvic Sotto Martina Eileen H. delas Alas SkenarioDanno Kristoper C. MariquitCeritaDanno Kristoper C. MariquitLawrence NicodemusPemeranVic SottoAi-Ai de las AlasPenata musikJessie LasatenSinematograferGary GardocePenyuntingCharliebebs GohetiaPerusahaanproduksi ABS-CBN Film Productions, Inc. OctoArts Films APT Entertainment M-Zet Productions DistributorStar C...

 

 

Difference in the apparent position of an object viewed along two different lines of sight This article is about the apparent displacement of an object viewed from different positions. For other uses, see Parallax (disambiguation). This article needs additional citations for verification. Please help improve this article by adding citations to reliable sources. Unsourced material may be challenged and removed.Find sources: Parallax – news · newspapers · books ...

  提示:此条目页的主题不是萧。 簫琴簫與洞簫木管樂器樂器別名豎吹、豎篴、通洞分類管樂器相關樂器 尺八 东汉时期的陶制箫奏者人像,出土於彭山江口汉崖墓,藏於南京博物院 箫又稱洞簫、簫管,是中國古老的吹管樂器,特徵為單管、豎吹、開管、邊稜音發聲[1]。「簫」字在唐代以前本指排簫,唐宋以來,由於單管豎吹的簫日漸流行,便稱編管簫爲排簫�...

 

 

Pour les articles homonymes, voir Belleville. 11e, 20e arrtsBoulevard de Belleville Boulevard de Belleville au niveau du métro Couronnes. Situation Arrondissements 11e20e Quartiers Folie-MéricourtBelleville Début 159, rue Oberkampf et 1, rue de Ménilmontant Fin 20, rue Louis-Bonnet et 2, rue de Belleville Morphologie Longueur 680 m Largeur 42 m Historique Dénomination 30 décembre 1864 Ancien nom Boulevard des Trois-Couronnesboulevard de Bellevilleplace de la barrière de...

 

 

Ví dụ đơn giản về chuyển động tròn đều. Một trái banh được buộc vào một trục quay và đang xoay ngược chiều kim đồng hồ trên một quỹ đạo xác định với vận tốc góc ω. Vận tốc của trái banh là một vector tiếp tuyến với quỹ đạo, và liên tục thay đổi phương, gây ra do lực luôn hướng về tâm. Lực hướng tâm do dây tạo ra, dưới dạng lực căng dây. Lực hướng tâm là một loại...

Voce principale: Unione Sportiva Cremonese. Unione Sportiva CremoneseStagione 1985-1986 Sport calcio Squadra Cremonese Allenatore Emiliano Mondonico Presidente Domenico Luzzara Serie B9º posto Coppa ItaliaPrimo turno Maggiori presenzeCampionato: Bencina, Rampulla (37) Miglior marcatoreCampionato: Bencina, Chiorri, Finardi (5) StadioGiovanni Zini 1984-1985 1986-1987 Si invita a seguire il modello di voce Questa pagina raccoglie le informazioni riguardanti l'Unione Sportiva cremonese nel...

 

 

Final match of 1903 English football knockout competition Football match1903 FA Cup FinalEvent1902–03 FA Cup Bury Derby County 6 0 Date18 April 1903VenueCrystal Palace, LondonRefereeJack Adams (Birmingham)Attendance63,102WeatherDry← 1902 1904 → The 1903 FA Cup final was an association football match between Bury and Derby County on Saturday, 18 April 1903 at the Crystal Palace stadium in south London. It was the final match of the 1902–03 FA Cup, the 32nd edition of the world'...

 

 

British learned society and charity This article is about the British organisation. For the Canadian organisation, see Royal Astronomical Society of Canada. For the New Zealand organisation, see Royal Astronomical Society of New Zealand. For other organisations, see List of astronomical societies. Royal Astronomical SocietyEntrance to the Royal Astronomical Society at Burlington House, LondonAbbreviationRASFormation10 March 1820; 204 years ago (1820-03-10)TypeNGO, learned so...

Village in Southern Transdanubia, HungarySzabásVillage Coat of armsLocation of Somogy county in HungarySzabásLocation of SzabásCoordinates: 46°17′17″N 17°26′47″E / 46.28810°N 17.44648°E / 46.28810; 17.44648Country HungaryRegionSouthern TransdanubiaCountySomogyDistrictNagyatádRC DioceseKaposvárArea • Total18.11 km2 (6.99 sq mi)Population (2017) • Total601[1]DemonymszabásiTime zoneUTC+1 (CET) ...

 

 

モルディブ国防軍ދިވެހިރާއްޖޭގެ ޤައުމީ ދިފާއީ ބާރުMaldives National Defence Force 創設 1972年(国家保安隊)2006年(国防軍)派生組織 沿岸警備隊 海兵隊 後方支援隊本部 バンダーラ・コシー (Bandaara Koshi)指揮官最高司令官 モハメド・ムイズ大統領司令官 アブドゥッラー・シャマール(英語版)少将国防大臣 マリヤ・アーメド・ディディ(英語版)総人員現総人員...