Kristalstruktuur

Insulienkristalle

Baie vaste stowwe het 'n kristallyne struktuur. Dit wil sê dat hulle bestaan uit 'n reëlmatige stapeling van 'n strukturele eenheid (molekules, ione, atome) wat as boustene daarvan beskou kan word. Die strukturele eenhede vorm 'n driedimensionale rooster. In kristallografie word die gestapelde strukturele eenhede eenheidselle genoem.

Die reëlmatige stapeling word (Parallelle) verskuiwingsimmetrie genoem. Naas die verskuiwingsimmetrie bestaan daar ook die interne simmetrie binne dié eenhede. Die somtotaal van die soorte simmetrieë word die kristalstruktuursimmetrie genoem.

'n Tegniek wat gebruik kan word om die kristalstruktuur te bepaal is X-straaldiffraksie. Dit is tot op hede (2003) nog die noukeurigste metode om die struktuur van molekules en van nie-molekulêre roosters te ondersoek. Die kristalstrukture van meer as 250 000 organiese verbindings is reeds bepaal en opgeteken in die Cambridge Structural Database. Die golflengte van X-strale het dieselfde grootteorde as die eenheidselle, ongeveer 1 nm. 'n Ander diffraksietegniek wat dit vermag is neutrondiffraksie.

Buiten kristallyne vaste stowwe bestaan daar ook glasstrukture en amorfe strukture.

Kristalsimmetrie

Kristalstrukture word gekenmerk deur hul simmetrie. Daar kan tussen twee vorme van simmetrie onderskei word:

  1. verskuiwingsimmetrie tussen die eenheidselle
  2. interne simmetrie tussen verskillende dele van die eenheidsel

Verskuiwingsimmetrie

Verskuiwingsimmetrie

Verskuiwingsimmetrie beteken dat 'n mens die struktuureenheid telkens opnuut teëkom wanneer 'n mens 'n bietjie verder af (die blik verskuif) in die kristal kyk. Hierdie verskuiwingsimmetrie kan op sy beste beskryf word deur 'n eenheidsvektor. Omdat 'n kristal driedimensionaal is word daar vir 'n volledige beskrywing, drie sulke vektore of selasse benodig wat nié in een vlak lê nie.

Gesamentlik vorm hierdie vektore 'n parallellopipedum of blok wat die eenheidsel genoem word. Die drie eenheidsvektore (a,b,c) word die selasse of selkonstantes genoem. Verskuiwingsimmetrie kan beskryf word as 'n Abeliese groep. Die elemente kan geskryf word as {E|000}, {E|100}, {E|010} of {E|101} ensomeer waar die getal ná die identiteitselement E aangee wat die verskuiwingsvektor aangee. Die groep is Abelies omdat twee elemente altyd kommuteer: hulle volgorde maak nie saak nie: {E|011}{E|110}={E|110}{E|011}={E|121}

Bravais-tralies

'n Eenheidsel

Kristalle het gewoonlik meer as net verskuiwingsimmetrie, daar is dikwels ook rotasiesimmetrie, met elemente soos tweetallige asse wat met {C2|000} aangedui kan word of kombinasies soos {C2|100}. (Lees: roteer oor 180° en skuif een eenheidsvektor in die a-rigting) Hierdie elemente vorm 'n ruimtegroep, wat gewoonlik nie Abelies meer is nie.

Afhangende van die aan- of afwesigheid van rotasiesimmetrie kan die asse willekeurige hoeke (α,β,γ) met mekaar vorm of moet hulle haaks ten opsigte van mekaar staan. Daar word ook aan die relatiewe lengtes van hierdie asse, afhangende van die oorhoofse simmetrie, beperkinge opgelê. Die volgende is moontlike roosters:

  • triklinies (a, b, c, α, β, γ almal willekeurig)
  • monoklinies (a, b, c, β almal willekeurig, α = γ = 90°)
  • ortorombies (a, b, c willekeurig, α = β = γ = 90°)
  • tetragonaal (a = b, c willekeurig, α = β = γ = 90°)
  • romboëdries (a = b = c, α = β = γ)
  • heksagonaal (a = b, c willekeurig, α = β = 90° γ = 120°)
  • kubies (a = b = c, α = β = γ = 90°)

'n Konvensie wat in kristallografie gevolg word is dat daar sover moontlik gepoog word om van die hoogste moontlike simmetrie gebruik te maak om 'n kristalrooster te beskryf. Verder word daar ook waar moontlik die kortste asse a, b en c gebruik wat die rooster korrek kan beskryf.

In sommige gevalle is dit moontlik om 'n rooster te beskryf met 'n hoër simmetrie deur die volume van die eenheidsel met 2, 3 of 4 te vermenigvuldig (sentrering). Dit lei dan tot 'n sogenaamde nie-primitiewe rooster. Daar is 14 kombinasies van roosters met sentrering, die sogenaamde Bravais-tralies.

Interne simmetrie

Die interne simmetrie tussen verskillende dele van die eenheidsel kan die vorm aanneem van 'n inversie (die omkeer van al drie die ruimtekoördinate), 'n spieëling (die loodregte omkeer van 'n ruimtekoördinaat ten opsigte van 'n denkbeeldige vlak) en 'n rotasie (die draai van die ruimte om 'n denkbeeldige lyn). Omdat 'n kristalstruktuur altyd ook 'n verskuiwingsimmetrie het, kom slegs 2-, 3-, 4- of 6-voudige rotasiesimmetrie voor. Naas suiwer spieëling en rotasie is daar ook kombinasies van spieëling en rotasie moontlik met klein verskuiwings (kleiner as die verskuiwing tussen eenheidselle).

Kristalstrukture in die verskillende roostersoorte kan verskillende simmetrie-elemente bevat:

  • 'n Trikliniese kristalstruktuur kan slegs inversiesimmetrie bevat
  • 'n Monokliniese kristalstruktuur het 'n dubbele rotasie of 'n dubbele rotasie en 'n spieëling of 'n kombinasie van die twee.
  • 'n Ortorombiese struktuur het drie dubbele rotasies of twee dubbele rotasies en 'n spieëling of drie spieëlings.
  • 'n Tetragonale struktuur het ten minste een viervoudige rotasie
  • 'n Romboëdriese of 'n heksagonale struktuur het ten minste een drievoudige rotasie
  • 'n Kubiese struktuur het ten minste een drievoudige rotasie (langs die liggaamsdiagonaal van die kubus) en drie twee- of viervoudige rotasies langs die drie asse en/of drie spieëlvlakke loodreg ten opsigte van die asse.

Alle moontlike kombinasies van roostersoorte met alle kombinasies van interne simmetrie wat daarin kan voorkom lewer presies 230 ruimtegroepe.

Klassifikasie van roosters

Die roosters kan op verskeie maniere ingedeel word. Daar is in totaal sewe kristallografiese stelsels, wat in 14 sogenaamde Bravaistralies verdeel kan word. Hierdie tralies en stelsels word in die onderstaande tabel weergegee.

triklinies primitief
Triklinies
monoklinies primitief grondvlak-
gesentreerd
Monoklinies, primitief Monoklinies, gesentreerd
ortorombies primitief grondvlak-
gesentreerd
ruimtelik-
gesentreerd
vlak-
gesentreerd
Ortorombies, primitief Ortorombies, grondvlak gesentreerd Ortorombies, ruimtelik gesentreerd Ortorombies, vlakken gesentreerd
heksagonaal primitief
Heksagonaal
romboëdries
(trigonaal)
primitief
Rombohedries
tetragonaal primitief ruimtelik-
gesentreerd
Tetragonaal, primitief Tetragonaal, ruimtelikgesentreerd
kubies
(isometries)
primitief ruimtelik-
gesentreerd
vlak-
gesentreerd
Kubies, primitief Kubies, ruimtelikgesentreerd Kubies, vlakgesentreerd

Read other articles:

John BoormanJohn Boorman pada tahun 2005Suami/istriChristel KrusePenghargaanPrix de la mise en scène1970 Leo the Last1998 The General John Boorman (lahir 18 Januari 1933) merupakan seorang sutradara berkebangsaan Inggris yang menjadi yang terkenal saat membuat film utamanya seperti Point Blank, Deliverance, Excalibur, Hope and Glory, The General dan Zardoz. Dia berkarier di dunia film sejak tahun 1965. Filmografi Catch Us If You Can (1965) Point Blank (1967) Hell In The Pacific (1968) Leo T...

 

 

Artikel ini sebatang kara, artinya tidak ada artikel lain yang memiliki pranala balik ke halaman ini.Bantulah menambah pranala ke artikel ini dari artikel yang berhubungan atau coba peralatan pencari pranala.Tag ini diberikan pada November 2022. Dmitri SinkevichInformasi pribadiNama lengkap Dmitri Vladimirovich SinkevichTanggal lahir 7 Juli 1990 (umur 33)Tinggi 1,75 m (5 ft 9 in)Posisi bermain GelandangInformasi klubKlub saat ini FC Olimpia VolgogradKarier senior*Tahun Tim...

 

 

Anatoly SerovNama asliАнатолий Константинович СеровLahir2 April [K.J.: 20 Maret] 1910Desa Vorontsovka, Kegubernuran Perm, Kekaisaran RusiaMeninggal11 Mei 1939 (usia 29)Desa Vysokoe, Distrik Rybnovsky, Oblast Ryazan, SFSR Rusia , USSRPengabdian Uni SovietDinas/cabang Angkatan Udara Uni SovietLama dinas1929–1939PangkatKombrigPerang/pertempuranPerang Saudara SpanyolPenghargaanPahlawan Uni SovietPasanganValentina Polovikova Anatoly Konstantinovich Serov (Rus...

For the biblical ship, see Noah's Ark. For other uses, see Ark (disambiguation). The Ark and the Dove, on a 1934 U.S. commemorative postage stamp. History Kingdom of England NameThe Ark OwnerHired by Cecilius Calvert, second Baron or Lord Baltimore, (1605–1675) Launchedc. 1630 FateLost 1635 General characteristics Tons burthen400 LengthApproximately 132 feet (40 m) on deck[1] Beam32 feet (9.8 m) Draft14–15 feet (4.3–4.6 m) Depth of hold14 feet (4.3 m) Propuls...

 

 

Halaman ini berisi artikel tentang gerakan agama dan politik. Untuk serial televisi, lihat The White Lotus. Seroja Putih白蓮教Perkumpulan Seroja Putih, c. Ming—QingPenggolonganKepercayaan keselamatan TiongkokOrientasiAjaran MaitreyaBahasaTionghoaPendiriHuiyuanDidirikanSemasa Dinasti Jin Gunung Lu, JiujiangTerpecah dariBuddhisme Tanah MurniSerapanTionghoa Manikeanisme Seroja Putih atau Lotus Putih (Hanzi sederhana: 白莲教; Hanzi tradisional: 白蓮教; Pinyin: Báili�...

 

 

City in Texas, United StatesWarren City, TexasCityLocation of Warren City, TexasCoordinates: 32°33′13″N 94°54′9″W / 32.55361°N 94.90250°W / 32.55361; -94.90250CountryUnited StatesStateTexasCountiesGregg, UpshurArea[1] • Total1.75 sq mi (4.53 km2) • Land1.75 sq mi (4.53 km2) • Water0.00 sq mi (0.00 km2)Elevation371 ft (113 m)Population (2020) •...

Binary star with at least five exoplanets 41 light-years away For other stars with this Bayer designation, see ρ Cancri. 55 Cancri Location of 55 Cancri (circled in red) Observation dataEpoch J2000.0      Equinox J2000.0 Constellation Cancer Pronunciation /ˈkæŋkraɪ/ or /ˈkæŋkriː/ 55 Cancri A Right ascension 08h 52m 35.8111s[1] Declination +28° 19′ 50.955″[1] Apparent magnitude (V) 5.95[2] 55 Ca...

 

 

Cet article concerne la préfecture du Haut-Rhin. Pour la commune des Alpes-de-Haute-Provence, voir Colmars. Pour les articles homonymes, voir Colmar (homonymie). Colmar De haut en bas, de gauche à droite : Musée Unterlinden ; Collégiale Saint-Martin ; Théâtre municipal ; Petite Venise ; Maison des Têtes ; Réplique de la statue de la Liberté. Blason Logo Administration Pays France Région Grand Est Collectivité territoriale Collectivité européenne...

 

 

Wild ChildPoster resmiSutradaraNick MooreProduser Tim Bevan Eric Fellner Diana Phillips Ditulis olehLucy DahlPemeran Emma Roberts Alex Pettyfer Georgia King Natasha Richardson Penata musikMichael PriceSinematograferChris SeagerPenyuntingSimon CozensPerusahaanproduksi StudioCanal Relativity Media Working Title Films DistributorUniversal PicturesTanggal rilis 15 Agustus 2008 (2008-08-15) (Inggris) Durasi97 menitNegara Inggris Amerika Serikat Prancis BahasaInggrisAnggaran$20 jutaP...

Oshi ga Budōkan Ittekuretara Shinu推しが武道館いってくれたら死ぬ MangaPengarangAuri HiraoPenerbitTokuma ShotenMajalahMonthly Comic RyūDemografiSeinenTerbit19 Juni 2015 – sekarangVolume10 Seri animeSutradaraYusuke YamamotoSkenarioDeko AkaoMusikMoe HyūgaStudioEight BitSaluranasliTBS, BS-TBSTayang 9 Januari 2020 – 26 Maret 2020Episode12  Portal anime dan manga Oshi ga Budōkan Ittekuretara Shinu (推しが武道館いってくれたら死ぬcode: ja is deprecated ,...

 

 

Philippine television network This article is about the Philippine television network (Light TV). For the American television network of the same name, see Light TV (U.S.). This article needs additional citations for verification. Please help improve this article by adding citations to reliable sources. Unsourced material may be challenged and removed.Find sources: ZOE Broadcasting Network – news · newspapers · books · scholar · JSTOR (November 2023) (...

 

 

Zenit-3SL adalah roket pembawa expendable (sekali pakai) dioperasikan oleh Sea Launch. Pertama diterbangkan pada tahun 1999,[1] telah diluncurkan 35 kali, dengan tiga kegagalan dan satu kegagalan parsial. Ini adalah anggota dari keluarga roket Zenit, dan dibangun oleh Biro Desain Yuzhnoye. RKK Energia menghasilkan Blok tahap atas DM-SL, sementara fairing payload diproduksi oleh Boeing.[2] Peluncuran dilakukan dari platform Ocean Odyssey berlabuh di khatulistiwa Samudra Pasifi...

Attempted crusade This article is about the purported events of 1212. For other uses, see Children's Crusade (disambiguation). The Children's Crusade, by Gustave Doré The Children's Crusade was a failed popular crusade by European Christians to establish a second Latin Kingdom of Jerusalem in the Holy Land, said to have taken place in 1212. Although it is called the Children's Crusade, it never received the papal approval from Pope Innocent III to be an actual Crusade. The traditional narrat...

 

 

شبسس كافاسم الملك شبسسكاف كما ورد في قائمة ملوك معبد أبيدوسفرعون مصرالحقبة6 إلى 8 أعوام[1] بدأت حوالي. 2510 ق.م, الأسرة الرابعةسبقهمنكاورعتبعهأوسركاف (محتمل أكثر) أو چدف پتاح الألقاب الملكية قرينة (ات)خنت كاوس ? بونفر ?أبناءچدف پتاح ? بونفر ? خع ماعت ?الأبمنكاور�...

 

 

For the police organization in Nazi Germany with the same name, see Schutzpolizei (Nazi Germany). This article does not cite any sources. Please help improve this article by adding citations to reliable sources. Unsourced material may be challenged and removed.Find sources: Schutzpolizei – news · newspapers · books · scholar · JSTOR (December 2009) (Learn how and when to remove this message) Hamburg Schutzpolizei officer The Schutzpolizei (German pronu...

Cet article est une ébauche concernant l’Inde. Vous pouvez partager vos connaissances en l’améliorant (comment ?) selon les recommandations des projets correspondants. District de Gadagಗದಗ Administration Pays Inde État Karnataka Chef-lieu Gadag-Betageri Index postal 582101 Fuseau horaire IST (UTC+5:30) Démographie Population 1 064 570 hab. (2011[1]) Densité 229 hab./km2 Géographie Coordonnées 15° 24′ nord, 75° 45′ est Superf...

 

 

Thema DyrrhachiumΔυρράχιον, θέμα ΔυρραχίουThema di Kekaisaran Romawi Timurawal abad ke-9–1205Peta Yunani Bizantium skt. 900, dengan thema dan permukiman besar.Ibu kotaDyrrhachiumSejarahEra sejarahAbad Pertengahan• Didirikan awal abad ke-9• Menyerah kepada Venesia. 1205 Sekarang bagian dari Albania Thema Dyrrhachium atau Dyrrhachion (bahasa Yunani: θέμα Δυρραχίου) merupakan sebuah provinsi militer-sipil Bizantium (thema) yang terletak...

 

 

Termobild av en människokropp. Kroppstemperatur är temperaturen inne i ett djur, vilken styrs av termoregleringen som balanserar den inre temperaturen mot temperaturen i miljön. Termoregleringen är en av kroppens mekanismer för homeostas. Hos däggdjur kan det bland annat uppnås genom svettning och nerkylning av kroppen. De flesta djur är växelvarma (en term som tidigare varit vanlig är kallblodiga), och kroppstemperaturer varierar med omgivningstemperaturen. Fåglar och däggdjur s�...

この項目では、中世ヨーロッパにおける邸宅の一種について説明しています。 ロンドンの地区については「マナー・ハウス (ロンドン)」をご覧ください。 同地区にあるロンドン地下鉄の駅については「マナー・ハウス駅」をご覧ください。 チャンネル4製作のリアリティTV番組については「エドワーディアン・カントリー・ハウス」をご覧ください。 この記事は検証可...

 

 

A busy city square in Léopoldville, capital of the Belgian Congo, 1943 The involvement of the Belgian Congo (the modern-day Democratic Republic of the Congo) in World War II began with the German invasion of Belgium in May 1940. Despite Belgium's surrender, the Congo remained in the conflict on the Allied side, administered by the Belgian government in exile. Economically, the Congo provided much-needed raw materials such as copper and rubber to the United Kingdom and the United States. Ura...