Orlando is die oudste township in Soweto, Gauteng. Die township is in 1931 gestig en na Johannesburg se burgemeester Edwin Orlando Leake vernoem.[1] Orlando is verdeel in Orlando-Oos en Orlando-Wes. Volgens die 2011-sensus het Orlando-Oos 68 210 inwoners[2] en Orlando-Wes 40 603 inwoners.[3]
Sien ook
Verwysings