Illovo is 'n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in Johannesburg se E-streek geleë.
Geskiedenis
Die naam is verwant aan die isiZulu woord 'Indlovu', wat olifant beteken.
Sport
Wanderersstadion is geleë in Illovo, wat die tuiste van die Hoëveld Lions, Johannesburg se professionele krieketspan, is.[2]
Verwysings
Hierdie artikel omtrent 'n plek in Johannesburg is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.