Brixton is 'n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in Johannesburg se B-streek geleë. Die bekende Sentech-toring is in die voorstad geleë.
Verwysings
Hierdie artikel omtrent 'n plek in Johannesburg is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.