Farmall is 'n voorstad noordwes van Johannesburg, Suid-Afrika. Farmall is hoofsaaklik 'n landbouvoorstad van Randburg, en bestaan uit kleinhoewes.
Verwysings
Hierdie artikel omtrent 'n plek in Johannesburg is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.