Fordsburg

Fordsburg
Fordsburg is in Gauteng
Fordsburg
Fordsburg
 Fordsburg se ligging in Gauteng
Koördinate: 26°12′24″S 28°1′24″O / 26.20667°S 28.02333°O / -26.20667; 28.02333
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Johannesburg
Oppervlak
 • Totaal0,55 km2 (0,21 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal2 350
 • Digtheid4 273/km2 (11 070/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.3%
 • Indiërs/Asiërs50.0%
 • Bruin mense2.1%
 • Swart mense46.2%
 • Ander1.4%
Taal (2011)
 • Engels 43.6%
 • Zoeloe 15.1%
 • Tswana 5.0%
 • Xhosa 4.5%
 • Ander 31.8%
Die kerkgebou van die destydse Gereformeerde gemeente Johannesburg-Mayfair in Mintweg, van waar die gemeente in 1966 na Mayfair-Wes verhuis het.

Fordsburg is 'n voorstad van Johannesburg in Suid-Afrika in die voormalige Area 8. Dit is hoofsaaklik 'n residensiële voorstad, hoewel dit ook talle winkels en fabrieke huisves.

Vandag is Fordsburg 'n sentrum van Indiese en Pakistani-kultuur, omdat dit 'n groot Indiese en Pakistanse bevolking het. In Fordsburg is daar baie halaal-restaurante. Die Oriental Plaza wat in Fordsburg geleë is, is deur die Apartheidsregering as 'n groot winkelsentrum vir Indiërwinkels geskep. Dit is 'n groot besigheidstrekpleister in Fordsburg.

Sien ook

Verwysings

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Fordsburg". Sensus 2011.