Cannes-rolprentfees 2005
|
Datum |
11-22 Mei 2005
|
Plek |
Cannes, Frankryk
|
Aanbieder |
Cécile de France
|
Getal prente |
21 (In Kompetisie) 23 (Un Certain Regard) 9 (Kortprente)
|
Webtuiste |
Cannes-rolprentfees
|
Belangrike prente
|
Openingsfliek |
Lemming
|
Afsluitingsfliek |
Chromophobia
|
Palme d'Or |
L'Enfant
|
Die 58ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 11-22 Mei 2005 gehou.[1] Die Serwiese akteur en musikant Emir Kusturica was die voorsitter van die jurie. Die Belgiese aktrise Cécile de France het die opening- en die afsluitingseremonie aangebied.[2] Altesaam 53 rolprente en kortfilms is vir mededinging gekies.
Die Belgiese rolprent L'Enfant, met die broers Luc en Jean-Pierre Dardenne as regisseurs, het die Palme d'Or gewen.[3] Die fees is geopen met Dominik Moll se Lemming[4] en afgesluit met Chromophobia van Martha Fiennes.[5]
Belangrikste fliekpryse
Emir Kusturica (voorsitter van die jurie).
Michael Haneke (beste regisseur).
Rolprent
|
Regisseur
|
Land
|
Prys
|
L'Enfant |
Luc & Jean-Pierre Dardenne |
België |
Palme d'Or
|
Broken Flowers |
Jim Jarmusch |
VSA |
Grand Prix
|
Shanghai Dreams (Qinghong) |
Wang Xiaoshuai |
China |
Jurieprys
|
The Death of Mr. Lăzărescu (Moartea domnului Lăzărescu) |
Cristi Puiu |
Roemenië |
Un Certain Regard
|
The Forsaken Land (Sulanga Enu Pinisa - La Terre Abandonnée) |
Vimukthi Jayasundara |
Sri Lanka |
Caméra d'Or
|
Wayfarers (Podorozjni) |
Ihor Strembitskyi |
Oekraïne |
Kortfilm-Palme d'Or
|
Ander pryse
Prys
|
Wenner
|
Rolprent
|
Land
|
Beste regisseur |
Michael Haneke |
Hidden (Caché) |
Frankryk
|
Beste draaiboek |
Guillermo Arriaga |
The Three Burials of Melquiades Estrada |
VSA
|
Beste akteur |
Tommy Lee Jones |
The Three Burials of Melquiades Estrada |
VSA
|
Beste aktrise |
Hanna Laslo |
Free Zone |
Israel
|
Verwysings
Eksterne skakels