Cannes-rolprentfees 1967

  Cannes-rolprentfees 1967 

Datum 27 April - 12 Mei 1967
Plek Cannes, Frankryk
Getal prente  24 in kompetisie
16 kortprente
Webtuiste  Cannes-rolprentfees
Belangrike prente 
Openingsfliek  I Killed Rasputin
(J'ai tué Raspoutine)
Afsluitingsfliek  Batouk
Palme d'Or  Blowup

Die 20ste Cannes-rolprentfees is van 27 April - 12 Mei 1967 in Cannes, Frankryk, gehou.[1] Die Palme d'Or is toegeken aan Blowup deur Michelangelo Antonioni.[2]

Die fees is geopen met I Killed Rasputin (J'ai tué Raspoutine) deur Robert Hossein en afgesluit met Batouk deur Jean Jacques Manigot.[3][4] Die Italiaanse regisseur en draaiboekskrywer Alessandro Blasetti was die president van die jurie.

Pryse

Alessandro Blasetti, president van die jurie.
Michelangelo Antonioni, wenner van die Palme d'Or.

Van die mense en prente wat in 1967 pryse ontvang het, is:[2]

  • Palme d'Or: Blowup deur Michelangelo Antonioni
  • Grand Prix: Accident deur Joseph Losey en I Even Met Happy Gypsies (Skupljači perja) deur Aleksandar Petrović
  • Spesiale jurieprys: Ukamau deur Jorge Sanjines
  • Beste regisseur: Ferenc Kósa vir Ten Thousand Days (Tízezer nap)
  • Beste draaiboek: Elio Petri vir We Still Kill the Old Way (A ciascuno il suo) en Alain Jessua vir The Killing Game (Jeu de massacre)
  • Beste akteur: Oded Kotler vir Three Days and a Child
  • Beste aktrise: Pia Degermark vir Elvira Madigan

Kortprente

  • Palme d'Or: Sky Over Holland deur John Fernhout
  • Spesiale jurieprys: Gloire à Félix Tournachon deur André Martin en Jedan plus jedan jeste tri deur Branko Ranitovic
  • Tegniese prys: Sky Over Holland deur John Fernhout

Verwysings

  1. "1967 - Accidents de parcours (Road accidents)". cannes-fest.com (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016. Besoek op 25 Mei 2017.
  2. 2,0 2,1 "20ème Festival International du Film - Cannes". cinema-francais.fr (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 September 2019. Besoek op 4 Junie 2017.
  3. "Opening of the 1967 festival". fresques.ina.fr (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 September 2019. Besoek op 25 Mei 2017.
  4. "Cannes Film Festival". ina.fr (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 September 2015. Besoek op 25 Mei 2017.

Eksterne skakels