Ahmed Hachani

Ahmed Hachani

Ampsbekleër
Termynaanvang
2 Augustus 2023
President Kais Saied
Voorafgegaan deur Najla Bouden

Persoonlike besonderhede
Gebore 11 Julie 1957 (1957-07-11) (67 jaar oud)
Tunisië
Politieke party Onafhanklik

Ahmed Hachani (gebore 11 Julie 1957) is 'n Tunisiese politikus.[1] Sedert 2 Augustus 2023 dien hy as die Premier van Tunisië.

Vroeë lewe

Hachani is op 11 Julie 1957 gebore.[2] Hachani het van die regsfakulteit van die Universiteit van Tunis gegradueer. Daarna het hy by die Sentrale Bank van Tunisië gewerk.[3]

Politieke loopbaan

Op 1 Augustus 2023 is Hachani deur president Kais Saied aangestel om die land se nuwe regering te vorm. Hy het Najla Bouden vervang wat op dieselfde dag ontslaan is.[4][5] Op 7 Augustus 2024 is Ahmed Hachani uit sy pos as regeringshoof ontslaan, hy is vervang deur die Minister van Maatskaplike Sake Kamel Madouri.[6]

Verwysings

Politieke poste
Voorafgegaan deur
Najla Bouden
Premier van Tunisië
2023–hede
Sittend