Seine-Maritime (76) is 'n département (administratiewe distrik) in die noordweste van Frankryk. Dit is een van die twee départements in die région (gewes) Normandië. Die prefektuur (administratiewe hoofstad) is Rouen.
Die département het ongeveer 1 250 411 inwoners (2010-skatting). Dit is een van die oorspronklike 83 Franse départements waarin Frankryk tydens die Franse Rewolusie ingedeel is.
Eksterne skakels