Orne (61) is 'n département (administratiewe distrik) in die noordweste van Frankryk. Dit is een van die drie départements in die région (gewes) Normandië. Die prefektuur (administratiewe hoofstad) is Alençon.
Die département het ongeveer 291 642 inwoners (2010 skatting). Dit is een van die oorspronklike 83 Franse départements waarin Frankryk tydens die Franse Rewolusie ingedeel is.
Eksterne skakels