Vorm
|
Vergelyking
|
Veranderlikes
|
Vierkant
|
|
is die lengte van die kant van die vierkant.
|
Reëlmatige seshoek
|
|
is die lengte van een kant van die seshoek.
|
Reëlmatige aghoek
|
|
is die lengte van een kant van die aghoek.
|
Enige reëlmatige poligoon (veelhoek)
|
|
is die kortstraal, of die radius van 'n ingeskrewe sirkel in die poligoon, en is die omtrek van die poligoon.
|
Enige reëlmatige poligoon (veelhoek)
|
|
is die Omtrek en is die aantal kante.
|
Enige reëlmatige poligoon (met gebruik van graadmeting)
|
|
is die Omtrek en is die aantal kante.
|
Reghoek
|
|
en is die lengtes van die reghoek se kante (lengte en breedte).
|
Parallelogram (in algemeen)
|
|
en is die lengte van die basis en die lengte van die loodregte hoogte, onderskeidelik.
|
Rombus
|
|
and is die lengtes van die twee hoeklyne van die rombus.
|
Driehoek
|
|
en is die basis and hoogte (gemeet loodreg na die basis), onderskeidelik.
|
Driehoek
|
|
waar (formule van Heron).
|
Driehoek
|
|
en van enige twee kante, en is die hoek tussen hulle.
|
Sirkel
|
, of
|
is die radius en die diameter.
|
Ellips
|
|
en is die semi-hoof en semi-minor aste, onderskeidelik.
|
Trapesoïed
|
|
en is die parallel kante en die afstand (hoogte) tussen die parallele.
|
Totale oppervlakte area van 'n silinder.
|
|
en is die radius en hoogte, onderskeidelik.
|
Syvlak area van 'n silinder
|
|
en is die radius en hoogte, onderskeidelik.
|
Totale oppervlakte area van 'n Konus
|
|
en is die radius en skuinshoogte, onderskeidelik.
|
Syvlak area van 'n konus
|
|
en is die radius en skuinshoogte, onderskeidelik.
|
Totale oppervlakte area van 'n sfeer
|
of
|
en is die radius en diameter, onderskeidelik.
|
Totale oppervlakte area van 'n ellipsoïdaal
|
|
Sien die artikel.
|
Sirkelvormige sektor
|
|
en is die radius en hoek (in radiale), onderskeidelik.
|
Vierkant na sirkelvormige area omskakeling
|
|
is die area van die vierkant in vierkante eenhede.
|
Sirkelvormige na vierkante area omskakeling
|
|
is die area van die sirkel in sirkeleenhede.
|