Die R365 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat Piketberg met Lambertsbaai verbind. Die roete begin by die N7-nasionale pad in Piketberg, gaan verby die R366 afdraai net verby Eendekuil en sluit aan by die R364 in Lambertsbaai waar die roete eindig.
Sien ook
Bron