Die R327 is 'n streekroete in Suid-Afrika wat Ladismith met Mosselbaai verbind. Die pad begin by die R62, 12 km suid van Ladismith, hou dan suidoos, gaan deur Van Wyksdorp, oor Cloetespas, deur Herbertsdale, oor die Du Plessispas en sluit dan aan by die N2-nasionale pad, ongeveer 5 km vanaf Mosselbaai.
Sien ook
Bron