Die R304 is 'n streeksroete in Suid-Afrika. Die roete begin by die R307-streeksroete by Atlantis, kruis die N7-nasionale pad, word medebeskryf met die R320 vir 1.4 km, kruis die R312, kruis die N1, het 'n verspringende kruising met die R101, kruis die M23-motorweg en eindig by die R44 in Stellenbosch.
Sien ook
Bron