Die R305 is 'n streeksroete in Suid-Afrika. Die roete begin 12 km oos van Riversdal waar dit van die N2-nasionale pad afdraai, suidooswaarts gaan en eindig in Stilbaai.