Die R315 is 'n streeksroete in die Wes-Kaap van Suid-Afrika. Dit verbind Yzerfontein aan die Weskus met Malmesbury via Darling en ander kleiner nedersettings.