Mauretania Caesariensis

Die provisies in Africa

Mauretania Caesariensis was 'n Romeinse provinsie in Noord-Afrika wat in twee of drie dele verdeel is.[1][2]

Op hul maksimum omvang onder die Severi het die Romeinse provinsies egter slegs sowat een derde van die bewoonbare oppervlakte van Romeinse Afrika bevat. Hulle het by die Hodna, Aures en Nemencha-berge opgehou. Die Romeinse het nie daarin geslaag om die groot uitgestrektheid van suidelike Oran of die bergvalleie van die Hoë Atlas te koloniseer nie.[3]

Ontstaan

In 40 n.C. is Ptolemeus, die seun van Juba II en Cleopatra Selene II, en laaste koning van die koninkryk Mauretanië deur keiser Gaius vermoor en sy koninkryk geannekseer. Cleopatra was die dogter van Marcus Antonius en Cleopatra VII, die laaste koningin van Egipte.

Gaius het Ptolemeus dalk na Campania of Lugdunum gelok om hom te eer maar het hom vermoor. Die volgende jaar is Gaius self vermoor en deur Claudius opgevolg. Eers in ongeveer 45 het die nuwe keiser besluit om die koninkryk te verdeel is twee nuwe provinsies Mauretania Tingitana (rofweg die moderne Marokko) en Mauretania Caesariensis (rofweg Algerië) [4]

Juba II
Cleopatra Selene II
Ptolemeus van Mauretania

Gaius se besluit om die protektoraat van Mauretanië te ontbind en sy kliënt-koning, Ptolemeus, af te sit, het gelei tot die uitbreek van die opstand van Aedemon (40 n.C.) Sommige geleerdes het beweer dat die veldtogte in 42 van Suetonius Paulinus en Hosidius Geta teen die Moorse stamme gelei deur Salabos verbind moet word met die Opstand van Aedemon, maar dit is later bevraagteken. Die gebied het verskeie bevolkingsgroepe gehad, van mense in die stede wat 'n Puniese kultuur gehad het tot (semi-)nomadiese stamme wat lank hul onafhanklikheid behou het. [5]

Die beskikbare bronne is redelik skaars, maar hulle is geneig om te wys dat daar geen weerstand in oostelike Mauretanië was nie. Aan die ander kant het die Aedemon, 'n vrygemaakte slaaf, moontlik gekies om Volubilis te gryp om 'n ryk te vestig bloot in wat later Mauretania Tingitana sou word. Vanuit 'n strategiese oogpunt is hierdie doel taamlik redelik. Die streek is geskei van die oostelike deel van Mauretanië deur bergreekse waardeur selfs in die Romeinse tyd dalk geen pad gelei het nie. [5]

Daar was 'n inheemse opstand rondom 122 nC. Dit was moontlik gerig teen Rome se voorneme om sy mag uit te brei na wat lank inheemse grondgebied gebly het. Tydens Hadrianus se bewind word die konsolidasie van Romeinse gesag in Mauretania gerealiseer met ondersteuning van auxilia van die semi-nomadiese Musulamii in Afrika Proconsularis. Een van die vestings in Caesariensis, naamlik Praesidium Sufative is dalk rondom 119 nC gebou om invalle van westelike bergstamme te keer wat oostelike nedersettings soos Cartenna kon bedreig. [5]

Hawens

Tipasa

Skeepvaart en handel op die Middellandse See was 'n belangrike komponent van die Romeinse ekonomie en die bou van hawe-infrastruktuur was 'n belangrike manier om streke in hierdie netwerk in te sluit. Daar is hawens op die provinsie se kus wat dit oopgestel het vir hierdie aktiwiteite soos Iol Caesarea wat 9 ha groot was met 'n kaai van 60-70 m en 'n heiligdom en 'n vuurtoring. Ras el Meskouta het tenks vir vars water gehad en ook met seewater vir vis. In later tye het dit 'n villa en 'n kerk gehad. Thalefsa het oonde en 'n pers gehad en Tipasa 'n steengroewe. [6]

Diocletianus

Selfs op die hoogtepunt van die Romeinse mag was die Romanisering onvolledig en twee Afrika's, naamlik die Romeinse provinsies en die Berber-stamstate het langs mekaar bestaan. Diocletianus het vroeg in sy bewind tot 'n groot onttrekking aan die Romeinse grense besluit in die gesig van druk van die ongeassimileerde inheemse stamme. In die ooste is die grens van Mauretania Caesariensis teruggeneem na die rivier Cheliff. Dit het die opgawe van 'n groot stuk van die provinsie betekn, insluitend 'n reeks versterkte dorpe, soos Altava, Albulae en Aquae Sirenses, wat voorheen die lyn van die limes gewees het Maar die onttrekking van Romeinse garnisoene het nie die einde van die Romeinse beskawing in die verlate gebiede beteken. Daar is bewyse van 'n voortgesette stedelike lewe in die verre weste van Romeinse Afrika tot in die middel van die sewende eeu, insluitend die voortgesette gebruik van datering van die provinsiale era en die teenwoordigheid van Christelike biskoppe en inskrifte in hierdie tydperk. In hierdie onafhanklike Afrika het die Berber egter die Romein geassimileer en nie andersom nie.[3]

Onder Diocletianus word ook 'n nuwe provinsie, Mauretania Sitifensis, eenvoudig uit Mauretania Caesariensis uitgekap.[7] Sy hoofstad, die moderne Sétif lê op hoë grond (1 100 m), suid van die Kabyliese berge sowat 8o km vanaf die Mediterreense kus. Dit was 'n kolonie onder Nerva en het in die Laat Ryk sy bloetiyd gehad. Die beskikbare argeologiese vondste het betrekking op die vierde en vyfde eeu. Dit het 'n Romeinse stadsmuur, gedateerde begrafnismosaïeke en twee geboue. Twee Christelike basilieke lê aan weerskante van 'n nou oos-wes straat. [8]

Die Vandale

In 429 het 'n mobiele konfederasie van die Asding-Vandale en 'n deel van die Alane, wat in totaal sowat 80 000 persone tel en gelei word deur Genseric, die Straat van Gibraltar oorgesteek om Mauretania en Africa te bereik. Hulle het min weerstand ondervind. Nadat hulle Hippo Regius in die gebied van moderne Tunis geplunder het, het Valentinianus III die Vandale erken as foederati in Sitifensis in die ooste van Mauretania en in Africa Proconsularis. Maar die vrede was kortstondig. Op 10 Oktober 429 het die Vandale Kartago aangeval.[9]

Sien ook

Verwysings

  1. (en) provinces of the roman empire
  2. (en) province-chronology
  3. 3,0 3,1 Frend, W. H. C (1956). "[Review of Les Vandales et l'Afrique, by Chr. Courtois]". The Journal of Roman Studies. 46: 161–166. doi:10.2307/297975.
  4. Fishwick, Duncan (1971). ""The Annexation of Mauretania."". Historia: Zeitschrift Für Alte Geschichte. 20 (4): 467–87.
  5. 5,0 5,1 5,2 Vanacker, Wouter (2013). ""Ties of Resistance and Cooperation. Aedemon, Lusius Quietus and the Baquates."". Mnemosyne. 66 (4/5): 708–33.
  6. David L. Stone. (2014). ""Africa in the Roman Empire: Connectivity, the Economy, and Artificial Port Structures."". American Journal of Archaeology. 118 (4): 565–600.
  7. Mann, J. C. (1998). ""The Creation of Four Provinces in Britain by Diocletian."". Britannia. 29: 339–41. doi:10.2307/526829.
  8. Harrison, R. M (1968). "[Review of Fouilles de Sétif, les Basiliques Chrétiennes du Quartier Nordouest, by P.-A. Février]". The Journal of Roman Studies. 58: 286–286. doi:10.2307/299748.
  9. Charles, Michael B (2010). ""Ramming the Enemy in Late Antiquity : Galleys in the Fifth Century A.D."". Latomus. 69 (2): 479–88.

Read other articles:

Voce principale: Antipapa Benedetto XIII. Antipapa Benedetto XIII Questa voce raccoglie l'elenco completo dei concistori per la creazione di nuovi (pseudo) cardinali presieduti dall'antipapa Benedetto XIII, con l'indicazione di tutti gli (pseudo) cardinali creati. In sette concistori, Benedetto XIII ha creato 19 (pseudo) cardinali, provenienti da 3 nazioni: 12 spagnoli, 6 francesi ed 1 italiano. Indice 1 24 dicembre 1395 (I) 2 22 settembre 1397 (II) 3 21 dicembre 1397 (III) 4 9 maggio 1404 (I...

Putri Pariwisata Indonesia 2015Tanggal27 November 2015TempatStudio RTV, JakartaTemaEnjoying Wonderful Indonesia Marine TourismPembawa acaraIndra HerlambangReinita Arlin PuspitaNawang WulanPengisi acaraCakra KhanMaria CalistaPenyiaran RTVPeserta38Finalis/Semifinalis10PemenangDikna Faradiba Papua BaratKostum Nasional TerbaikDinda Yasinta Kalimantan Barat← 20142016 →lbs Putri Pariwisata Indonesia 2015 adalah kontes pemilihan Putri Pariwisata In...

Хмара точок (англ. point cloud) — набір даних про точки в деякій системі координат. Хмара точок зображення тора. Хмара точок породжена гео-даними парку Ред Рокс[en], які отримані з дрона. У тривимірній системі координат, точки визначаються координатами X, Y та Z, і часто признача�...

El texto que sigue es una traducción defectuosa. Si quieres colaborar con Wikipedia, busca el artículo original y mejora esta traducción.Copia y pega el siguiente código en la página de discusión del autor de este artículo: {{subst:Aviso mal traducido|Thomas Jones (pastor)}} ~~~~ Thomas Jones Información personalNacimiento 17 de julio de 1819Rhayader, RadnorshireFallecimiento 24 de junio de 1882 (62 años)Religión Congregacionalismo FamiliaPadres John Jones (padre)Cónyuge Jane ...

Museum Karaeng Pattingalloang dari sisi depan. Museum Karaeng Pattingalloang adalah museum khusus yang dibangun untuk mengenang riwayat hidup Karaeng Pattingalloang. Museum ini mulai dibangun sejak tahun 1989 dan selesai pada tahun 1995. Letak museum berada di sekitar Benteng Somba Opu, Barombong, Gowa. Koleksi yang dipamerkan dalam museum berupa mata uang, keramik, peninggalan budaya, teknologi, seni rupa, dan sejarah. Museum Karaeng Pattingalloang dapat dicapai melalui Bandar Udara Sultan H...

لا فابريكامعلومات عامةنوع المبنى نظام رعاية اللاعبينالمنطقة الإدارية إسبانيا البلد  إسبانيا المدينة مدريدالمالك ريال مدريدالساكن ريال مدريدريال مدريد كاستيالا فابريكاأبرز الأحداثوضع حجر الأساس 1942معلومات أخرىموقع الويب  إسبانياتعديل - تعديل مصدري - تعديل ويكي بيان

Nikken Sekkei Ltd.Kantor pusat Nikken sekkei (Iidabashi, Chiyoda-ku)Nama asli株式会社日建設計IndustriArsitekturPerencanaan perkotaanDidirikan1900; 122 tahun lalu (1900)KantorpusatIidabashi, Chiyoda-ku, Tokyo, JepangWilayah operasiSeluruh duniaTokohkunciTadao KameiCEOJasaDesain ArsitekturDesain InteriorPerencanaan dan Desain Tata KotaDesain Bentang DaratRekayasa StrukturalRekayasa MEPTeknik SipilDesain Komputasi & BIMKeberlangsunganKetahananKonsultanKaryawan2,685 (terhitung Ap...

Town in Waikato, New ZealandFor other uses, see Coromandel. Place in Waikato, New ZealandCoromandel Kapanga (Māori)Coromandel townCoordinates: 36°45′18″S 175°30′8″E / 36.75500°S 175.50222°E / -36.75500; 175.50222CountryNew ZealandRegionWaikatoDistrictThames-Coromandel DistrictWardCoromandel-Colville wardCommunity BoardCoromandel-Colville CommunityElectoratesCoromandelHauraki-WaikatoGovernment • CouncilThames-Coromandel District CouncilArea...

Moulay Slimane Mosqueمسجد مولاي سليمانReligionAffiliationSunni IslamLocationLocationRabat, MoroccoGeographic coordinates34°1′24.4″N 6°50′14.4″W / 34.023444°N 6.837333°W / 34.023444; -6.837333ArchitectureTypeMosqueCreatorSlimane of MoroccoDate established1812 The Moulay Slimane Mosque (Arabic: مسجد مولاي سليمان) is a mosque in the medina of Rabat, Morocco. It was built in 1812 by the 'Alawi sultan Moulay Slimane, after whom it i...

South Korean actress This article is about the actress. For the novelist, see Kim You-jeong. For the girl group member, see Laboum. Not to be confused with Kim Yo-jong. In this Korean name, the family name is Kim. Kim Yoo-jungKim in November 2023Born (1999-09-22) September 22, 1999 (age 24)Seongdong District, Seoul, South KoreaEducationGoyang High School of ArtsOccupationActressYears active2003–presentAgentAwesome ENT[1]Korean nameHangul김유정Hanja金裕貞Revised Roman...

Barrio of La Paz in Canelones Department, UruguayBarrio CópolaBarrio of La PazBarrio CópolaLocation in UruguayCoordinates: 34°45′0″S 56°15′0″W / 34.75000°S 56.25000°W / -34.75000; -56.25000Country UruguayDepartmentCanelones DepartmentPopulation (2011) • Total826Time zoneUTC -3Postal code90100Dial plan+598 2 (+7 digits) Barrio Cópola is a barrio of La Paz in the Canelones Department of southern Uruguay. Geography Location T...

International airport in Tirana, Albania Tirana International AirportMother TeresaAeroporti Ndërkombëtar i TiranësNënë TerezaIATA: TIAICAO: LATISummaryAirport typePublicOwner/OperatorTirana International Airport SHPK and Kastrati Group[1]ServesTirana, Tirana County, AlbaniaLocationRinas, Durrës County, AlbaniaHub for Air Albania Albawings Wizz Air Focus city forRyanairElevation AMSL108 ft / 33 mCoordinates41°24′53″N 19°43′14″E / 41.41472�...

This article is about the American singer. For his debut album, see David Archuleta (album). David ArchuletaArchuleta at the 15th Annual Arthur Ashe Kids Day on August 28, 2010Background informationBirth nameDavid James ArchuletaBorn (1990-12-28) December 28, 1990 (age 32)[1]Miami, Florida, U.S.OriginMurray, Utah, U.S.GenresPopOccupation(s)Singer-songwriteractormusicianInstrument(s)VocalspianoYears active2003–presentLabels Jive[2] (2008–2011) Shadow Mountain[3]...

1944 WWII conflict in Burma Battle of MogaungPart of the Burma Campaign of the Second World WarBrigadier Mike Calvert (left) gives orders to Lieutenant-Colonel Shaw, with (right) Major James Lumley after the capture of Mogaung.Date (1944-06-04) (1944-06-27)June 4–27, 1944(3 weeks and 2 days)LocationMogaung, Burma25°18′0″N 96°56′0″E / 25.30000°N 96.93333°E / 25.30000; 96.93333Result Allied victoryBelligerents United Kingdom China Air Support...

Daniel Suárez celebrating his first Cup Series win at Sonoma in 2022 This is a list of NASCAR drivers with nationalities from Latin-American countries or are Hispanic and Latino Americans that have raced in at least one of its top three national series event (Cup, Xfinity and Truck), excluding the NASCAR Mexico Series and NASCAR Brasil Sprint Race. Many of the current drivers and some of the former drivers have previously been or are currently members of NASCAR's Drive for Diversity program....

Wapen van Swaziland Het wapen van Swaziland heeft centraal een blauw Ngunischild, waarop traditionele wapens zijn afgebeeld. Schildhouder aan de rechterkant (links op de afbeelding) is een leeuw en rechts een olifant, beide in hun natuurlijke kleuren. De leeuw symboliseert de koning, de olifant de moeder van de koning. Op het schild ligt een geel-blauwe wrong met daar boven op de verentooi van het Emasotsharegiment. Normaal werd deze tooi gebruikt bij het offerfeest. Geheel onderaan staat een...

Swedish artist (1803–1868) This article needs additional citations for verification. Please help improve this article by adding citations to reliable sources. Unsourced material may be challenged and removed.Find sources: Sofia Ahlbom – news · newspapers · books · scholar · JSTOR (October 2020) (Learn how and when to remove this template message) Sofia Carolina AhlbomBorn(1803-11-25)25 November 1803Västerås, SwedenDied8 June 1868(1868-06-08) (aged&...

«Love Is All Around» Sencillo de DJ BoBoIdioma InglésPublicación 23 de enero de 1995Género(s) EurodanceDuración 4:07 minSencillos de DJ BoBo «Let the Dream Come True» (1994) «Love Is All Around» (1995) «There Is a Party» (1995) Videoclip «Love Is All Around» en YouTube. [editar datos en Wikidata] «Love Is All Around» es una canción del artista suizo DJ BoBo, lanzada el 23 de enero de 1995 como el segundo sencillo de su segundo álbum, There Is a Party (1994). Cuenta...

  关于与「失恋33天 (电影)」標題相近或相同的条目,請見「失恋33天 (消歧义)」。 失恋33天Love is Not Blind电影海报基本资料副标题爱,就疯狂不爱,就坚强导演滕华涛监制滕华涛编剧鲍鲸鲸原著鲍鲸鲸《失恋33天》主演文章白百何制片商完美世界影视新丽传媒片长110分鐘版本145分钟版本产地 中国大陆语言普通话官方网站失恋博物馆上映及发行上映日期 2011年11月8日 ...

Highest tier of professional association football league in China Football leagueChinese Super League (CSL)Founded2004; 19 years ago (2004)CountryChinaConfederationAFCNumber of teams16Level on pyramid1Relegation toChina League OneDomestic cup(s)Chinese FA CupChinese FA Super CupInternational cup(s)AFC Champions League Elite (1st tier)AFC Champions League 2 (2nd tier)Current championsShanghai Port (2023)Most championshipsGuangzhou(8 titles)Most appearancesYang Zhi (350 games)...