Charles Montesquieu

Charles Montesquieu
Portret van Montesquieu in 1728

Geboortenaam Charles-Louis de Secondat, Baron de La Brède et de Montesquieu
Gebore (1689-01-18)18 Januarie 1689
Château de la Brède, La Brède, Akwitanië, Frankryk
Oorlede 10 Februarie 1755 (op 66)
Parys, Frankryk
Nasionaliteit Vlag van Frankryk Frankryk
Vakgebied Politiese filosofie
Bekend vir Skeiding van staatsmagte: uitvoerende, wetgewende, regterlike; klassifikasie van regeringstelsels op grond van hul beginsels
Beïnvloed deur Aristoteles, Cicero, Thomas Hobbes, Polybius, René Descartes, Nicolas Malebranche, Jean Bodin, John Locke, 18de-eeuse Britse grondwet
Invloed op David Hume, Thomas Paine, Jean-Jacques Rousseau, Edmund Burke, Amerikaanse grondwet en politiese stelsel, Georg Wilhelm Friedrich Hegel, Alexis de Tocqueville, Émile Durkheim, Hannah Arendt, Adam Ferguson

Charles Louis de Secondat, baron de La Brède et de Montesquieu (kasteel van La Brède naby Bordeaux, 18 Januarie 1689Parys, 10 Februarie 1755, sy naam word gereeld verkort tot Charles de Montesquieu of slegs Montesquieu), was 'n Franse filosoof. Hy word beskou as een van die grondleggers van die sosiologie en as een van die belangrikste filosowe tydens die Verligting. Die huidige politieke instellings in Westerse demokrasieë is mede gebaseer op idees van hom en John Locke. Sy idee van die skeiding van die magte is veral belangrik. Dit kom voort uit sy kritiek op die Franse samelewing in die tyd en dan veral as gevolg van die buitensporigheid van die absolutisme, wat hy aandui as despotisme.

Biografie

Montesquieu word gebore in 'n familie van parlementariërs. Hy gaan skool van 1700 tot 1705 aan die Collège de Juilly (Île-de-France). Daarna studeer hy regte in Bordeaux tot 1708, waarna hy na Parys vertrek om meer kennis te bekom van die reg soos dit toegepas word in die praktyk. In 1713 keer hy terug na Bordeaux, nadat sy vader oorlede is. 'n Jaar later word hy lid van die Parlement van Bordeaux. Op 30 April 1715 trou hy met Jeanne die Lartigue, 'n protestantse vrou uit 'n ryk familie van wie hy 'n groot bruidskat ontvang. In 1716 kry hy 'n nog groter erfenis van sy oom. Hy word président à mortier van die Parlement van Bordeaux en kry die titel Baron Montesquieu. In dieselfde tyd begin hy belangstelling ontwikkel in die politiek en wetenskap, veral na die dood van Lodewyk XIV van Frankryk in 1715 toe tydens die Régenceof regentskap-periode die politieke klimaat drasties in Frankryk verander het. Hy skryf enkele wetenskaplike verhandelinge vir die Akademie van Bordeaux.

Montesquieu was van mening dat die grootsheid van Frankryk te danke was aan die adel wie as 'n onafhanklike mag die wette beskerm en opgekom het vir die burgers. Die regeerperiode van Lodewyk XI (1461–1483) sou hieraan 'n einde maak. Onder hom sou handelaars se invloed toeneem ten koste van die adel en die plaaslike gemeenskappe, met despotisme as gevolg. Versailles word volgens Montesquieu 'n gehate magsentrum. Dié standpunt word deur Franz Leopold Neumann aangedui as die thèse nobiliaire en staan in die tyd teenoor die thèse royale.

Vanaf 1728 was hy lid van die Académie française, nadat hy sy parlementêre funksie opgegee het om sy skuld te vereffen. In dieselfde jaar begin hy 'n lang reis deur 'n groot deel van Europa, waartydens hy Oostenryk, Hongarye, Italië, Duitsland, Nederland en Engeland besoek. In 1730 word hy in Londen lid van die Vrymesselary. Na sy terugkeer in Frankryk in 1731 leef hy grootliks in afsondering in die kasteel van La Brède in Akwitanië, waar hy homself van toe af toelê op skryfwerk.

Belangrikste werke

Persiese briewe

Montesquieu publiseer in 1721 anoniem in Amsterdam die invloedryke satiriese briefroman Lettres persanes (Persiese briewe), waarin twee Perse Europa besoek en met hul kritiese beskouinge die spieël aan hul gashere, die Europeërs, voorhou. Weens die brieweboek word Montesquieu beroemd.

Die Persiese briewe het veral bekend geword weens die kritiek van Montesquieu op verskillende aspekte van die Franse samelewing en die spot wat hy met die Franse dryf. In die begin sien die leser veral die naïwiteit van die Perse teenoor die Franse norme en waardes uit die tyd. Dit word egter gou duidelik dat die teks satiries geskryf is en die leser juis konfronteer met die Europese situasie. Een van die belangrikste sake wat Montesquieu aan die kaak stel in hierdie briefroman is die monargie. Hy noem die sisteem 'n "fatale wapen", omdat die drie magte (wetgewende, uitvoerende en regsprekende mag) saamgevoeg is onder één persoon, die koning.

Oor die gees van die wette/De l'Esprit des Lois

In 1748 publiseer hy in Genève sy bekendste en mees invloedryke werk, De l'Esprit des Lois (Oor die gees van die wette). Dit was 'n omvangryke studie wat temas soos republieke, monargieë en despote dek. Montesquieu spreek hom uit teen die slawerny en soek na maniere om die vryheid te verbreed en tirannie te voorkom.

In die hoofstuk "Oor die Engelse staatsinrigting" kom Montesquieu tot die gevolgtrekking dat dit moontlik was deur die skeiding van die magte. In hierdie leer van die trias politica gaan dit om die drietal van die wetgewende gesag, die uitvoerendie gesag en die regsprekende gesag. 'n Sterk topklas was volgens hom noodsaaklik om magsmisbruik te voorkom. Die drie magte moet mekaar kontroleer en voorkom dat één mag die oorhand verkry. Hulle dien om die vryheid en gelykheid van die burger te behou. Die dertien Parlemente van Frankryk was volgens Montesquieu 'n manier om koninklike despotisme teen te gaan.

Met die boek beïnvloed Montesquieu die tsarina Katharina II van Rusland. Ook die grondwet van die Verenigde State wat in 1789 opgestel word en die Franse grondwet van 1791 is vir 'n groot deel op hierdie teorie gebou. Ander Wes-Europese state baseer hul grondwette eweneens op hierdie beginsel.

As antwoord op die kritiek wat in die daaropvolgende jare op De l'Esprit dies Lois geuiter word skryf Montesquieu in 1751 'n verdediging hiervan, die Défense de l'Esprit dies Lois. In 1754 – 'n jaar voor sy dood publieer hy sy laatste geskrif van belang, Arsace et Isménie, 'n werk wat enige ooreenkoms vertoon met die Télémaque van Fénelon.

Publikasies

Lettres familieres a divers amis d'Italie, 1767
  • La cause die la pesanteur dies corps
  • La damnation éternelle dies païens (1711)
  • Système des Idées (1716)
  • Lettres persanes (1721)
  • Le Temple de Gnidie (1724), roman
  • Histoire véritable d'Arsace et Isménie (1730), roman
  • Considérations sur les causes de la grandieur dies Romains et de leur décadience (1734)
  • De l'esprit des lois (1748)
  • La défense de « l'Esprit des lois » (1750)
  • Pensées suivies de Spicilège
  • Le flux et le reflux de la mer
  • Mémoires sur la fièvre intermittente
  • Mémoires sur l'écho
  • Les maladies des glandies rénales
  • La pesanteur des corps
  • Le mouvement relatif
  • Les caprices de la modie, brief

Eksterne skakels


Read other articles:

AripanNagariPanorama Bukit Aripan dengan view Danau SingkarakNegara IndonesiaProvinsiSumatera BaratKabupatenSolokKecamatanX Koto SingkarakKode Kemendagri13.02.11.2005 Luas... km²Jumlah penduduk... jiwaKepadatan... jiwa/km² Aripan adalah nagari di kecamatan X Koto Singkarak, Kabupaten Solok, Sumatera Barat, Indonesia. Tempat menarik Kebun Raya Solok lbsKecamatan X Koto Singkarak, Kabupaten Solok, Sumatera BaratNagari Aripan Kacang Koto Sani Saniangbaka Singkarak Sumani Tanjung Alai Tika...

 

American politician (1913–2001) Not to be confused with William Peleg Rogers. Attorney General Rogers redirects here. For other uses, see Attorney General Rogers (disambiguation). William P. Rogers55th United States Secretary of StateIn officeJanuary 22, 1969 – September 3, 1973PresidentRichard NixonPreceded byDean RuskSucceeded byHenry Kissinger63rd United States Attorney GeneralIn officeOctober 23, 1957 – January 20, 1961PresidentDwight EisenhowerPreceded byHerbert B...

 

KW Sagittarii Peta rasi bintang Sagitarius Data pengamatan Epos J2000.0      Ekuinoks J2000.0 (ICRS) Rasi bintang Sagitarius Asensio rekta  17j 52m 00.72665d[1] Deklinasi  −28° 01′ 20.5622″[1] Magnitudo tampak (V) 11,0[2] Ciri-ciri Kelas spektrum M1.5Iab[3] (M0I - M4Ia[4]) Magnitudo semu (K) 1,43[2] Indeks warna U−B 3,21[3] Indeks warna B−V 2...

가면 (Persona)Album studio karya KangtaDirilisJune 13, 2005GenreK-pop, R&BBahasaKoreanLabelSM EntertainmentProduserLee Soo ManKronologi Kangta Pine Tree(2003)Pine Tree2003 Persona(2005) Kangta & Best(2006)String Module Error: Match not found2006 Persona adalah album oleh penyanyi pria Korea Selatan, Kangta. Ini adalah album ketiganya. Isi lagu album ini berbeda dengan 2 album yang sebelumnya. Video musik untuk Persona dilakukan di San Fransisco, California, Amerika Serikat. Daft...

 

For the United States Navy admiral, see William F. Moran (admiral). William Francis Moran Jr.Born(1925-05-01)May 1, 1925Frederick, MarylandDiedFebruary 12, 2006(2006-02-12) (aged 80)Occupation(s)Knifemaker, BladesmithSpouseMargaret CreagerAwardsBlade Cutlery Hall of Fame William Francis Moran Jr. (May 1, 1925 – February 12, 2006), also known as Bill Moran, was a pioneering American knifemaker who founded the American Bladesmith Society and reintroduced the process of making pattern wel...

 

Karl Joseph Simrock Karl Joseph Simrock (Bonn, 28 agosto 1802 – Bonn, 18 luglio 1876) è stato un poeta e scrittore tedesco. Indice 1 Biografia 2 Attività letteraria 2.1 Opere 3 Onorificenze 4 Bibliografia 5 Altri progetti 6 Collegamenti esterni Biografia Era nato a Bonn, dove suo padre era un editore musicale. Studiò diritto all'Università di Bonn e alla Humboldt-Universität di Berlino. Nel 1823 entrò nell'amministrazione civile prussiana, dalla quale fu però espulso nel 1830 per ave...

1942 British filmThe Foreman Went to FranceOriginal UK quad format posterDirected byCharles FrendScreenplay byLeslie ArlissJohn DightonAngus MacPhailStory byJ. B. PriestleyProduced byMichael BalconStarringClifford EvansTommy TrinderConstance CummingsGordon JacksonCinematographyWilkie CooperEdited byRobert HamerMusic byWilliam WaltonProductioncompanyEaling StudiosDistributed byUnited Artists Ltd (UK)[1]Release date 22 June 1942 (1942-06-22) (UK) Running time87 minut...

 

American professional basketball player Trevor CooneyCooney with the Syracuse Orange in 2014Free agentPositionShooting guardPersonal informationBorn (1992-08-01) August 1, 1992 (age 31)Wilmington, DelawareNationalityAmericanListed height6 ft 4 in (1.93 m)Listed weight195 lb (88 kg)Career informationHigh schoolSanford School(Hockessin, Delaware)CollegeSyracuse (2012–2016)NBA draft2016: undraftedPlaying career2016–presentCareer history2016Baskonia2016Rasta Vech...

 

Home AgainEpisode The X-FilesNomor episodeMusim 10Episode 4SutradaraGlen MorganPenulisGlen MorganKode produksi1AYW02Tanggal siar8 Februari 2016Durasi44 menitKronologi episode ← SebelumnyaMulder and Scully Meet the Were-Monster Selanjutnya →Babylon Home Again adalah episode keempat dari musim kesepuluh dari The X-Files. Ditulis dan disutradarai oleh Glen Morgan, episode tersebut pertama kali disiarkan pada 8 Februari 2016 Pranala luar Home Again (The X-Files) di IMDb (dalam ...

本條目存在以下問題,請協助改善本條目或在討論頁針對議題發表看法。 此條目需要編修,以確保文法、用詞、语气、格式、標點等使用恰当。 (2013年8月6日)請按照校對指引,幫助编辑這個條目。(幫助、討論) 此條目剧情、虛構用語或人物介紹过长过细,需清理无关故事主轴的细节、用語和角色介紹。 (2020年10月6日)劇情、用語和人物介紹都只是用於了解故事主軸,輔助�...

 

15 February 1971, when the UK and Ireland adopted decimal currency An introductory pack of the new currency. This article is part of a series on theHistory of theEnglish penny The Anglo-Saxons (c. 600 – 1066) Early Normans and the Anarchy (1066–1154) Plantagenets (1154–1485) Tudors (1485–1603) Stuarts and Commonwealth (1603–1707) Hanoverians (1714–1901) 20th century (1901–1970) Decimal Day, 1971 Post-decimalisation (1971–present) vte Decimal Day (Irish: Lá Deachúil)[1 ...

 

Building in Shanghai, China Asia Building Asia Building on the left The Asia Building (simplified Chinese: 上海亚细亚大楼; traditional Chinese: 上海亞細亞大樓; pinyin: Shànghǎi Yàxìyà Dàlóu), also known as the McBain Building, the Asiatic Petroleum Building, and more recently as Bund One, is a historic eight-storey building on the Bund in Shanghai, China. History The lot of the building originally belonged two British brothers James and Hayes Hogg, whose tradi...

Лаппо-Данилевський Олександр СергійовичНародився 15 (27) січня 1863Верхньодніпровський повіт, Катеринославська губернія, Російська імперіяПомер 7 лютого 1919(1919-02-07)[1] (56 років)Петроград, Російська СФРР[1]·сепсисПоховання Державний історико-меморіальний Лук'янівськи�...

 

86th (HAC) HAA Regiment, RA2nd Regiment, HAC (HAA)Active1 April 1939–10 March 1955Country United KingdomBranch Territorial ArmyRoleAir DefenceSizeRegimentPart of1st AA Division80th AA BrigadeGarrison/HQArmoury House, FinsburyEngagementsThe BlitzD-DayOperation AstoniaDefence of Antwerp and BrusselsMilitary unit The 86th (Honourable Artillery Company) Heavy Anti-Aircraft Regiment, Royal Artillery (86th (HAC) HAA Rgt) was an air defence unit of Britain's Territorial Army (TA) that s...

 

British critic Palgrave, by Elliott & Fry. Francis Turner Palgrave (/ˈpɔːlɡreɪv, ˈpæl-/;[1] 28 September 1824 – 24 October 1897) was a British critic, anthologist and poet. Life He was born at Great Yarmouth, the eldest son of Sir Francis Palgrave, the (born Jewish) historian to his wife Elizabeth, daughter of the banker Dawson Turner. His brothers were William Gifford Palgrave, Robert Harry Inglis Palgrave and Reginald Palgrave. His childhood was spent at Yarmouth and at...

FindSampul album - edisi normal FindAlbum mini karya SS501Dirilis24 Juli 2008 (2008-07-24)[1]GenreK-pop, R&B, DanceBahasaKoreaLabelDSP MediaKronologi SS501 Deja Vu(2008)Deja Vu2008 Find(2008) U R Man(2008)U R Man2008 Templat:Korean membutuhkan parameter |hangul=. Find (데자뷰)[2] adalah album mini keempat dari boy band asal Korea Selatan SS501. Album mini ini dirilis setelah singel maxi bahasa Jepang, Lucky Days.[3] Referensi ^ DSP Discography ...

 

У этого термина существуют и другие значения, см. Far Cry (значения). Far Cry New Dawn Разработчики Ubisoft Montreal Дополнительные разработчики: Ubisoft KyivUbisoft BucharestUbisoft Shanghai Издатель Ubisoft Локализатор Logrus IT[1] Часть серии Far Cry Дата анонса 6 декабря 2018 года Дата выпуска 15 февраля 2019 года Лицен�...

 

v · mGouvernement Édith Cresson (15 mai 1991 – 2 avril 1992) Sous la présidence de François Mitterrand Éducation nationale Lionel Jospin, ministre d’État Secrétaire d'État à l'Enseignement technique : Jacques Guyard Édith CressonPremier ministre Économie, Finances, et Budget Pierre Bérégovoy, ministre d’État Ministre délégué au Budget : Michel Charasse Ministre délégué à l'Industrie et au Commerce extérieur : Dominique Strauss-Kahn Ministre dé...

French dynastic war from 1407 to 1435 Armagnac–Burgundian Civil WarPart of the Hundred Years' WarThe Cabochien revolt in 1413Date23 November 1407 – 21 September 1435 (27 years, 9 months, 4 weeks and 1 day)LocationKingdom of FranceResult Treaty of ArrasArmagnac and Burgundian reconciliationBelligerents Armagnac party Burgundian party EnglandCommanders and leaders Louis of Orléans † Charles of Orléans Bernard of Armagnac † Charles VII of Fran...

 

Safety feature in electrical engineering Current limiting is the practice of imposing a limit on the current that may be delivered to a load to protect the circuit generating or transmitting the current from harmful effects due to a short-circuit or overload. The term current limiting is also used to define a type of overcurrent protective device. According to the 2020 NEC/NFPA 70, a current-limiting overcurrent protective device is defined as, A device that, when interrupting currents in its...