Slawerny

Verklaring van die afskaffing van slawerny, deur Victor Hughes in Guadeloupe, op 1 November 1794
'n Arabiese Slawemark – skildery deur Jean-Léon Gérôme in ca. 1866
'n Antieke Romeinse Slawemark – skildery deur Jean-Léon Gérôme in 1884

Slawerny is 'n toestand waarin 'n mens, bekend as 'n slaaf, gedwonge en sonder vergoeding onder die beheer van 'n ander persoon werk. Die doel daarvan is omtrent altyd om die arbeid van die slaaf uit te buit. Slawe word die wettige of onwettige eiendom van hulle eienaars, en kan dus na willekeur gekoop of verkoop word.

Kulturele perspektiewe

Volgens Aristoteles is slawerny 'n natuurlike toestand vir sommige rasse, indien nie deur instink nie, dan wel deur afkoms. In die 16de eeu het die Spanjaarde en Portugese begin om Afrika-slawe na die Amerikas te verskeep. Hierdie lande het kolonies in die tropiese klimaat van Suid- en Sentraal-Amerika begin vestig en produkte van hierdie gebiede, soos tabak, suiker, koffie, katoen en rys, na Europa en Groot-Brittanje uitgevoer. Die aanvraag na hierdie produkte het al hoe groter geword en die enigste manier hoe hulle kon met produksie voorbly, was om slawe van Afrika af in te voer. Gedurende die 1760's het slawerny sonder enige teenkanting plaasgevind. Maar tydens die 18de eeu het die regte van mense en politiek na vore begin tree en morele kwessies het aandag begin kry. Slawerny is in 1772 in Engeland onwettig verklaar. Kort ná Engeland het Skotland in 1778 slawerny ook onwettig verklaar.

Slawerny in Suid-Afrika

Slawerny is deel van Suid-Afrika se vroeë koloniale geskiedenis. Die eerste slaaf wat aan die Kaap aangekom het, was Abraham van Batavia. Hy het in 1653, op die skip Malacca, weggekruip en is gevang toe hy aan land gestap het. Hy was die slaaf van Cornelis Lichthart van Batavia en moes vir drie jaar in die Kaap werk voordat hy teruggestuur is na Batavia.

Jan van Riebeeck het aansoek gedoen om meer slawe omdat slawe ’n goedkoper vorm van arbeid was as personeel van die kompanjie aangesien slawe nie kon aandring op ’n salaris nie. Die eerste groot groep slawe het op 28 Maart 1658 op die skip Amersfoort gearriveer. 82 slawe het in die Kaap geland en hulle was gebruik om in die lande en tuine van die te werk. Sommige slawe is oorhandig om as slawe te dien vir die amptenare van die Kompanjie. ’n Tweede groep van 148 slawe het in Mei 1658 gearriveer aan boord van die Hasselt, waarvan ’n aantal verkoop is aan die vryburgers as slawe. Alle slawe het nie slawerny aanvaar nie. Sommige slawe soos Alexander van Colombo het ontsnap uit die Kaap.

Dokumente van die Hasselt toon aan hoe slawe aan die kus van Guinee verkry is. Hieruit bleik dit dat konings uit Afrika lande gedien het as middelmanne in die slawehandel. Hulle het eenvoudig mense van naburige state gevang en te koop aangebied aan slawerny skepe. Die Europeërs het nie self slawehandel in Afrika begin nie maar bloot dit uitgebuit. Slawehandel in Afrika was reeds ’n ou praktyk wat deur die Arabiere gevestig is van die 7de eeu af. Tot een derde van die bevolking van vroeë state van Islam in die westelike Soedan, was slawe. Slawehandel was die produk van Afrika leiers wat oorlog gemaak het met naburige stamme en hulle gevang en verkoop het as slawe.

Slawe het ’n groot rol gespeel in die vestiging van Europeërs in die Kaap en het slawe was byvoorbeeld aangewend in die bou van die Kasteel die Goeie Hoop asook in die begin van die wynbedryf in Suid-Afrika.

In 1795 is die martel van slawe deur die Britse regering verbied en in 1807 is Slawehandel deur Brittanje onwettig verklaar maar dit was steeds wettig om slawe te besit. Slawehandel het voortgeduur in die Suid-Afrikaanse kolonie. Die vrystelling van die slawe is voorafgegaan deur ’n tydperk (1816–33) van gewysigde regulasies om die lot van die slawe te verlig. Werkure is byvoorbeeld vasgepen, slawe kon eiendom besit en kinders onder tien jaar kon nie van hul ouers weggeneem en verkoop word nie. In 1833 is slawerny afgeskaf in Suid-Afrika maar slawe was verplig om ’n verdere vier jaar vir hulle eienaars te werk voordat hulle finaal hulle vryheid teruggekry het.

Sien ook

Bronne

Read other articles:

Protein-coding gene in the species Homo sapiens HCRTR1Available structuresPDBOrtholog search: PDBe RCSB List of PDB id codes4ZJ8, 4ZJCIdentifiersAliasesHCRTR1, OX1R, Hypocretin (orexin) receptor 1, hypocretin receptor 1, ORXR1, OXR1External IDsOMIM: 602392 MGI: 2385650 HomoloGene: 37492 GeneCards: HCRTR1 Gene location (Human)Chr.Chromosome 1 (human)[1]Band1p35.2Start31,617,686 bp[1]End31,632,518 bp[1]Gene location (Mouse)Chr.Chromosome 4 (mouse)[2]Band4|4 ...

 

 

Artikel ini perlu diwikifikasi agar memenuhi standar kualitas Wikipedia. Anda dapat memberikan bantuan berupa penambahan pranala dalam, atau dengan merapikan tata letak dari artikel ini. Untuk keterangan lebih lanjut, klik [tampil] di bagian kanan. Mengganti markah HTML dengan markah wiki bila dimungkinkan. Tambahkan pranala wiki. Bila dirasa perlu, buatlah pautan ke artikel wiki lainnya dengan cara menambahkan [[ dan ]] pada kata yang bersangkutan (lihat WP:LINK untuk keterangan lebih lanjut...

 

 

Sebuah komputer Colossus Mark II. Dalam sejarah kriptografi, Colossus adalah komputer elektronik digital pertama yang dapat diprogram (namun tidak sepenuhnya). Pada Perang Dunia II, Colossus digunakan untuk membantu memecahkan kode dari mesin Nazi Lorenz SZ 40/42, yang diberi nama kode Tunny oleh pihak Britania Raya. Colossus dirancang oleh Tommy Flowers di Stasiun Penelitian Kantor Pos Britania, Dollis Hill. Colossus didahului beberapa komputer, banyak yang merupakan unit pertama dalam kateg...

Farmers Insurance GroupIndustriInsuranceDidirikanLos Angeles, California, AS (1928 (1928))[1]PendiriThomas E. LeaveyJohn C. TylerKantorpusatLos Angeles, California, Amerika SerikatWilayah operasiASTokohkunciJeff Dailey, CEO, Farmers Group, Inc.JasaAsuransi dan jasa keuangan lainnyaDivisiFarmers InsuranceForemost Insurance21st Century InsuranceFarmers LifeSitus webhttp://www.farmers.com/ Farmers Insurance Group®, Farmers Insurance Group of Companies® atau Farmers® adalah nama d...

 

 

.gr

.gr البلد اليونان  الموقع الموقع الرسمي  تعديل مصدري - تعديل   gr. هو نطاق إنترنت من صِنف مستوى النطاقات العُليا في ترميز الدول والمناطق، للمواقع التي تنتمي إلى اليونان.[1][2] مراجع ^ النطاق الأعلى في ترميز الدولة (بالإنجليزية). ORSN [الإنجليزية]. Archived from the original on 2019-0...

 

 

Chemical compound AmcinafideClinical dataOther namesTriamcinolone acetophenide; SQ-15112; (R)-9α-Fluoro-11β,16α,17α,21-tetrahydroxypregna-1,4-diene-3,20-dione cyclic 16,17-acetal with acetophenone; 9α-Fluoro-11β,21-dihydroxy-16α(R),17α-((1-phenylethylidene)-bis(oxy))pregna-1,4-diene-3,20-dioneDrug classCorticosteroid; GlucocorticoidIdentifiers IUPAC name (4aS,4bR,5S,6aS,6bS,8R,9aR,10aS,10bS)-4b-Fluoro-6b-glycoloyl-5-hydroxy-4a,6a,8-trimethyl-8-phenyl-4a,4b,5,6,6a,6b,9a,10,10a,10b,11,1...

This article needs additional citations for verification. Please help improve this article by adding citations to reliable sources. Unsourced material may be challenged and removed.Find sources: Placentia, Newfoundland and Labrador – news · newspapers · books · scholar · JSTOR (January 2018) (Learn how and when to remove this template message) Town in Newfoundland and Labrador, CanadaPlacentia PleasurePlaisanceTownPlacentia SealPlacentiaLocation of Pl...

 

 

Sporting event delegationPhilippines at the2017 World Aquatics ChampionshipsFlag of the PhilippinesFINA codePHINational federationPhilippine Swimming FederationWebsitewww.swimmingpinas.comin Budapest, HungaryCompetitors7 in 2 sportsMedals Gold 0 Silver 0 Bronze 0 Total 0 World Aquatics Championships appearances197319751978198219861991199419982001200320052007200920112013201520172019202220232024 The Philippines is scheduled to compete at the 2017 World Aquatics Championships in Budapest, Hunga...

 

 

95th Bombardment Wing redirects here. For the 95th Combat Bombardment Wing of World War II, see 95th Combat Bombardment Wing. 95th Air Base WingRobert Downey Jr. shakes hands with Col. Jerry Gandy, commander of the 95th Air Base Wing during the filming of Iron Man 2 at Edwards Air Force BaseActive1942–1945; 1947–1949; 1952–1966; 1966–1976;, 1994–2012Country United StatesBranch United States Air ForceRoleBase SupportPart ofANickname(s)First B-17's over Berlin – 1944 ...

Melon JuiceSampul singel Tipe ASingel oleh HKT48Sisi-BSoko de Nani o Kangaeruka?Kibou no Kairyuu (Tipe A)Doro no Metronome (Tipe B)Namioto no Orgel (Tipe C)Tenmon-bu no Jijou (Tipe Teater)Dirilis4 September 2013FormatMaxi singleGenreJ-popLabelUniversal SigmaPenciptaYasushi Akimoto (lirik)Yoshimasa Inoue (pencipta #1)Yasuo Sakai (pencipta #2)Yuu Yamagami (pencipta #3 Tipe A)Hitomi Tachibana (pencipta #3 Tipe B)Takanori Fukuta (pencipta #3 Tipe C)ProduserYasushi AkimotoVideo musikMelon Juice pr...

 

 

Online communication software This article is about Internet communication software. For the Greek and Roman goddess, see Eris (mythology). For other uses, see Discord (disambiguation). DiscordLogo used since May 2021Screenshot Screenshot depicting Discord's home screen in 2023Developer(s)Discord Inc.[note 1]Initial releaseMay 13, 2015; 8 years ago (2015-05-13)Written in Client: TypeScript (with React)[1] Server: Elixir,[2] Python,[3] Rust, ...

 

 

This article does not cite any sources. Please help improve this article by adding citations to reliable sources. Unsourced material may be challenged and removed.Find sources: The Servant album – news · newspapers · books · scholar · JSTOR (December 2009) (Learn how and when to remove this message) 2004 studio album by The ServantThe ServantStudio album by The ServantReleased5 April 2004 (UK)GenreAlternative rock, Indie rock, pop rockLen...

Serbian national television network This article has multiple issues. Please help improve it or discuss these issues on the talk page. (Learn how and when to remove these template messages) You can help expand this article with text translated from the corresponding article in Serbian. (April 2023) Click [show] for important translation instructions. Machine translation, like DeepL or Google Translate, is a useful starting point for translations, but translators must revise errors as nec...

 

 

American basketball player and coach (born 1948) Dave CowensCowens in 2005Boston CelticsPositionConsultantLeagueNBAPersonal informationBorn (1948-10-25) October 25, 1948 (age 75)Newport, Kentucky, U.S.Listed height6 ft 9 in (2.06 m)Listed weight230 lb (104 kg)Career informationHigh schoolNewport Catholic(Newport, Kentucky)CollegeFlorida State (1967–1970)NBA draft1970: 1st round, 4th overall pickSelected by the Boston CelticsPlaying career1970–1980, 1982–198...

 

 

A hindu caste This article is an orphan, as no other articles link to it. Please introduce links to this page from related articles; try the Find link tool for suggestions. (March 2023) The Bayar, or sometimes pronounced Biyar are a Hindu caste found in the state of Uttar Pradesh and Chhattisgarh[1] in India.[2][3] Origin The word bayar is said to mean seed bed in Hindi, and it is suggested that they may have acquired this name on account of their occupation as cultiva...

 烏克蘭總理Прем'єр-міністр України烏克蘭國徽現任杰尼斯·什米加尔自2020年3月4日任命者烏克蘭總統任期總統任命首任維托爾德·福金设立1991年11月后继职位無网站www.kmu.gov.ua/control/en/(英文) 乌克兰 乌克兰政府与政治系列条目 宪法 政府 总统 弗拉基米尔·泽连斯基 總統辦公室 国家安全与国防事务委员会 总统代表(英语:Representatives of the President of Ukraine) 总...

 

 

SMK Negeri 1 Teluk MengkuduSekolah Menengah Kejuruan Negeri 1 Teluk MengkuduInformasiDidirikanJuli 2012JenisNegeriAkreditasiCNomor Statistik Sekolah69728741Kepala SekolahRoslina Tanjung, M.Pd.Jumlah kelas17 rombelJurusan atau peminatanTKJ, TKRO, OTKP, dan APATKurikulumKurikulum 2013Jumlah siswa580AlamatLokasiJalan Pekan Sialang Buah, Kecamatan Teluk Mengkudu, Serdang Bedagai, Sumatera Utara, IndonesiaSitus webhttps://smkn1tm.sch.idLain-lainLulusanIKATEMENGMotoMotoCreativit...

 

 

Військово-музичне управління Збройних сил України Тип військове формуванняЗасновано 1992Країна  Україна Емблема управління Військово-музичне управління Збройних сил України — структурний підрозділ Генерального штабу Збройних сил України призначений для планува...

NGC 3157   الكوكبة مفرغة الهواء[1]  رمز الفهرس NGC 3157 (الفهرس العام الجديد)2MASX J10114242-3138341 (Two Micron All-Sky Survey, Extended source catalogue)MCG-05-24-026 (فهرس المجرات الموروفولوجي)IRAS 10094-3123 (IRAS)ESO 435-51 (European Southern Observatory Catalog)PGC 29691 (فهرس المجرات الرئيسية)NVSS J101142-313834 (NRAO VLA Sky Survey)AGC 26934 (Arecibo General Catalog)ESO-LV 435-0510...

 

 

Italian fantasy comics series This article is about the comics series. For the animated version of this series, see W.I.T.C.H. (TV series). For the video game adaptation, see W.I.T.C.H. (video game). For feminist group, see Women's International Terrorist Conspiracy from Hell. For other uses, see Witch (disambiguation). W.I.T.C.H.Promotional poster featuring the five members of the current generation of Guardians of the Veil, with leader Will holding the mystical Heart of KandrakarPublication...