Basse-Normandie (Afrikaans: Neder-Normandië) is (sedert 1 Januarie 2016) 'n deel van Normandië, een van die 18 Franse administratiewe geweste (Frans: régions).