Centre-Val de Loire is een van die 18 Franse administratiewe geweste (Frans: régions).
Die gewes word in ses départements onderverdeel, naamlik: Cher, Eure-et-Loir, Indre, Indre-et-Loire, Loir-et-Cher en Loiret.