Auvergne-Rhône-Alpes is 'n Franse gewes (Frans: région) in die suidooste van Frankryk wat uit die ou geweste van Auvergne en Rhône-Alpes bestaan. Die gewes Auvergne-Rhône-Alpes bestaan sedert 2016.