30 Desember
30 Desember is die 364ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (365ste in skrikkeljare). Daar volg nog slegs 1 dag in die res van die jaar.
Gebeure
Geboortes
- 39 – Titus, Romeinse keiser († 81).
- 1371 – Wasili I van Moskou, Grootprins van die Rjoerik-dinastie († 1425).
- 1756 – Paul Wranitzky, Morawiese komponis († 1808).
- 1819 – Theodor Fontane, Duitse skrywer en joernalis († 1898).
- 1865 – Rudyard Kipling, Engelse skrywer en digter († 1936).
- 1871 – J.H.H. de Waal, regsgeleerde, taalman en politikus († 1937).
- 1942 – Anne Charleston, Australiese aktrise.
- 1942 – Fred Ward, Amerikaanse akteur († 2022).
- 1961 – Sean Hannity, Amerikaanse televisieaanbieder en konserwatiewe politieke kommentator.
- 1963 – Mike Pompeo, 70ste Minister van Buitelandse Sake van die Verenigde State.
- 1969 – Toks van der Linde, Suid-Afrikaanse rugbyspeler en tv-geselsprogramaanbieder.
- 1971 – Peter Buwalda, Nederlandse skrywer en rubriekskrywer.
- 1973 – Maureen Flannigan, Amerikaanse aktrise.
- 1975 – Tiger Woods, beroemde Amerikaanse gholfspeler.
- 1980 – Eliza Dushku, Amerikaanse aktrise.
- 1996 – Stephanie Del Valle, Puerto Ricaanse musikant, model en skoonheidskoningin (Mej Wêreld 2016).
Sterftes
- 274 – Pous Felix I, die 26ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend).
- 1591 – Pous Innocentius IX, die 230ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 1519).
- 1644 – Jan van Helmont, Vlaamse chemikus, fisioloog en medikus (* 1580).
- 1731 – Guillaume Chenu de Chalezac, Franse avonturier (* 1672).
- 1875 – Adam Kok III, leier van die Griekwas (* 1811).
- 1932 – Daisy de Melker, moordenares, word gehang (* 1886).
- 1947 – Alfred North Whitehead, filosoof, fisikus en wiskundige (* 1861).
- 1971 – Albertus van Rhyn, Suid-Afrikaanse onderwysman, koerantredakteur, politikus en ambassadeur (* 1890).
- 1989 – Etienne Leroux, Afrikaanse skrywer (* 1922).
- 2001 – Wahjoe Sardono Indonesiese akteur, komediant en dosent (* 1951).
- 2006 – Saddam Hussein, leier van Irak (* 1937).
- 2023 – Tom Wilkinson, Engelse akteur (* 1948).
- 2023 – John Pilger, Australiese joernalis, skrywer en dokumentêre rolprentmaker (* 1939).
- 2024 – Sibusiso Bengu, Suid-Afrikaanse Minister van Onderwys in die kabinet van Nelson Mandela (* 1933).
Vakansies, vierings en waarnemingsdae
- José Rizaldag in die Filippyne.
- Feesdag van Pous Felix I in die Rooms-Katolieke Kerk.
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met 30 Desember. |
|
|