1 Desember is die 335ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (336ste in skrikkeljare). Daar volg nog 30 dae in die res van die jaar.
Gebeure
Geboortes
- 1580 – Nicolas-Claude Fabri de Peiresc, Franse sterrekundige, oudhedekenner en geleerde († 1637).
- 1827 – Dr. John Medley Wood, Suid-Afrikaanse plantkundige († 1915).
- 1872 – Eduard Paul Benedict Frese, Duits-Baltiese protestantse martelaar († 1919).
- 1886 – Pierre Kemp, Nederlandse digter († 1967).
- 1913 – Mary Martin, Amerikaanse aktrise († 1990).
- 1935 – Woody Allen, 'n Amerikaanse draaiboekskrywer, regisseur en akteur.
- 1939 – Lee Trevino, Amerikaanse beroepsgholfspeler.
- 1946 – Rudolf Buchbinder, Oostenrykse pianis.
- 1949 – Pablo Escobar, Colombiaanse dwelmbaron († 1993).
- 1952 – Sonja Herholdt, Suid-Afrikaanse sangeres.
- 1963 – Jiao Zhimin, voormalige Chinese vrouetafeltennisspeler.
- 1984 – Yolandi Visser, Suid-Afrikaanse sangeres en kletsrymer.
Sterftes
- 1431 – Elisabeth von Ziegenhain, vrou van Ulrich V von Hanau (* 1375).
- 1521 – Pous Leo X, die 217de pous van die Rooms-Katolieke Kerk aan malaria in Rome (* 1475).
- 1727 – Abraham Bogaert Nederlandse digter (* 1663).
- 1825 – Aleksander I van Rusland, tsaar van Rusland (* 1777).
- 1910 – Henry Bale, Hoofregter van die Natalse Hooggeregshof (* 1854).
- 1986 – Florence Ribeiro, en haar eggenoot, Fabian Ribeiro, sterf in sluipmoordaanval gedurende die apartheidsjare (* 1933).
- 1987 – Donn F. Eisele, Amerikaanse kolonel, toetsvlieënier en ruimtevaarder (* 1930).
- 2007 – Elisabeth Eybers, Afrikaanse digteres en ontvanger van die Hertzogprys (* 1915).
- 2012 – Arthur Chaskalson, Suid-Afrikaanse regsgeleerde (* 1931).
- 2018 – Gertjie Brynard, Springbokrugbyspeler (* 1938).
- 2018 – Ken Berry, Amerikaanse akteur (* 1933).
- 2019 – Shelley Morrison, Amerikaanse aktrise en vervaardiger (* 1936).
- 2024 – De Villiers Lamprecht, Suid-Afrikaanse atleet en die eerste Suid-Afrikaner wat 'n droommyl kon hardloop (* 1942).
Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met 1 Desember. |